results

Radio Houtstok

Radio Houtstok - Jou gunstleing radio stasie. Ons speel die tipe muisek wat jy graag wil luister! Musiek is koning op Rdaio Houtstok. Geen onnodige praatjies van DJ's met opgeblase egos nie! Radio Houtstok, jou stasie, my stasie ons stasie!

Visie & Missie  Radio Houtstok is hoofsaaklik 'n musiek-stasie. Radio Houtstok se musiek databasis is so saamgestel dat dit aanklank sal vind by luisteraars wat ouer as 25 jaar oud is. Die musiek verpakking bestaan hoofsaaklik uit Afrikaanse kontemporere musiek, Golden Oldies van die jare 70’s, 80’s en 90’s, Treffers van die Springbok Radio en Country musiek. Daar sal toegewyde programme wees vir Gospel musiek (Sondae oggende) en Boeremusiek (Saterdae middae). Die tempo/verhouding van die verskillende genres wat gespeel sal word is as volg:  Afrikaanse kontempere musiek 50%  Golden Oldies (70’,80’s, 90’s) 20%  Treffers van Springbok Radio era 20%  Country Musiek 10% Radio Houtstok is ten gunste van die bevordering van Suid-Afrikaanse musiek, meer spesifiek Afrikaanse muisek, en die ontwikkeling van nuwe talent, op voorwaarde dat die liedjies nie “covers” is nie en dat die kwaliteite van die opnames en lirieke goed sal wees. Die stasie bestuurder sal die finale diskresie he om n besluit te neem of n liedjie goed genoeg is al dan nie. Doelwitte Radio Houtstok se hoof doel is die Beste Luister Musiek! Meer musiek, minder praat, minder DJ Egos Verder sal Radio Houtstok:  Op die lug wees: 24 uur per dag, 7 dae per week, 365 dae van die jaar;  Net DJ’s in uitsonderlike gevalle laat uitsaai. Lusiteraars sal vroegtydig in kennis gestel word op ons webwerf, op ons sosiale media blad en op Twitter;  Dit so gerieflik en bekostigbaar moontlik maak om na ons te luister;  Lusiteraars aanmoedig om die Stasie bestuurder te versoek om sekere van hulle gunsteling liedjies by die bestaande speellys te voeg.  Net n beperkte aantal advertensies toelaat om ons bedryfsuitgawes te dek;
Read more
If there's no sound or the player doesn't seem to be working, please try a different browser.
No sound?
Country: South Africa  |  Genre(s): Country, Oldies  |   Rating:
3 stars 0 ratings   |   0 reviews   |   Add review
Share
Description
Visie & Missie

Radio Houtstok is hoofsaaklik 'n musiek-stasie. Radio Houtstok se musiek databasis is so saamgestel dat dit aanklank sal vind by luisteraars wat ouer as 25 jaar oud is.

Die musiek verpakking bestaan hoofsaaklik uit Afrikaanse kontemporere musiek, Golden Oldies van die jare 70’s, 80’s en 90’s, Treffers van die Springbok Radio en Country musiek. Daar sal toegewyde programme wees vir Gospel musiek (Sondae oggende) en Boeremusiek (Saterdae middae).

Die tempo/verhouding van die verskillende genres wat gespeel sal word is as volg:
 Afrikaanse kontempere musiek 50%
 Golden Oldies (70’,80’s, 90’s) 20%
 Treffers van Springbok Radio era 20%
 Country Musiek 10%

Radio Houtstok is ten gunste van die bevordering van Suid-Afrikaanse musiek, meer spesifiek Afrikaanse muisek, en die ontwikkeling van nuwe talent, op voorwaarde dat die liedjies nie “covers” is nie en dat die kwaliteite van die opnames en lirieke goed sal wees. Die stasie bestuurder sal die finale diskresie he om n besluit te neem of n liedjie goed genoeg is al dan nie.

Doelwitte

Radio Houtstok se hoof doel is die Beste Luister Musiek! Meer musiek, minder praat, minder DJ Egos

Verder sal Radio Houtstok:

 Op die lug wees: 24 uur per dag, 7 dae per week, 365 dae van die jaar;
 Net DJ’s in uitsonderlike gevalle laat uitsaai. Lusiteraars sal vroegtydig in kennis gestel word op ons webwerf, op ons sosiale media blad en op Twitter;
 Dit so gerieflik en bekostigbaar moontlik maak om na ons te luister;
 Lusiteraars aanmoedig om die Stasie bestuurder te versoek om sekere van hulle gunsteling liedjies by die bestaande speellys te voeg.
 Net n beperkte aantal advertensies toelaat om ons bedryfsuitgawes te dek;
Station owner
Louis Baartman
Year of establishment
2010
Address
Lotus Residence Unit 2, Phrabarame Road
Postal / zip code
83150
City
Phuket
History
Welkom by Radio Houtstok

Geskiedenis

Radio Houtstok het op die 24ste Oktober 2010, vir die eerste keer op die lug gegaan, op 91.3 FM stereo, van ons dan ateljee in Eden on the Bay, Bloubergstrand. Radio Houtstok was die eerste “Afrikaanse” radio stasie in die Kaap! Radio Houtstok se hoof doel was die bevordering van Afrikaanse Musiek, aangesien meeste van die ander radio stasies in Kaapstad geweier het om Afrikaanse musiek te speel. In Desember 2012 moes Radio Houtstok egter noodgedwonge die seine afskakel as gevolg van baie omstrede omstandighede.

Radio Houtstok het vanaf die 25ste Augustus 2016 weer begin uitsaai maar die keer deur middel van “online streaming” vanaf ons nuwe tuiste in Patong Beach, Phuket Thailand.

Other visitors also listened to:

Most popular radio stations in South Africa

Show more stations

Start Your Station

Add your internet radio station on radioguide.FM and create your own station page. Increase your exposure worldwide!

Add your station now

All Genres Available

Listen to all your favorite music by choosing your favorite genre on Radioguide.FM. Jazz, Rock and Classical music one click away.

Browse genres

Easy to Use

All your favorite radiostations just one click away. Just choose your favorite radiostation and listen to the best radio stations in the world.

Start using

Add station now!

Would you like to have your own station on radioguide.fm?
Sign up now and promote your station to a worldwide audience.

Sign up