Avsnittsbeskrivning
In hierdie episode besoek ons die Gombi-moerasse waar die monstermannetjies - die Minokkos - woon. Met hul kort lywe, skrikwekkende maskers, en aardige voorliefde vir mensvleis, boesem hulle vrees in by selfs die sterkste manne. Oudergewoonte neem Constant van Graan, skepper van die Jungu Josh-reeks, jou op 'n magiese toer deur Kalimbula. [Let wel: Hierdie episode is nie bedoel vir kinders jonger as 10 jaar nie en moet liefs nie voor slapenstyd geluister word nie.] Besoek jungujosh.com om mee...
