Ugrás a tartalomra
Global sound
MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC)

MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC)

Kolossense 2 – Identiteit in Christus, Oorwinning en Selfbeheersing

· 19 perc

Epizódjegyzetek

In hierdie episode van Markplek Ambassadeurs op Radio Cape Pulpit (CBMC Suid-Afrika) gesels Harm Engelbrecht oor Bybelse leierskapsbeginsels vanuit Kolossense 2. Hy beklemtoon dat die geheimenis van die geloof Christus self is – en dat in Hom al die skatte van wysheid en kennis te vinde is.

Harm lees uit Kolossense 2:1-14 en verduidelik dat Paulus, self in die tronk, die gemeente in Kolosse toerus en bemoedig deur hulle te herinner aan hul nuwe identiteit in Christus. Hy wys op die belangrikheid daarvan om Jesus nie net as Verlosser nie, maar ook as Heere te aanvaar – want as Hy Heere is…

Weboldal: iono.fm

Élőben, az elmúlt órában: 8 258 dal, 3 205 állomás, 119 ország

Fedezd fel a világot a rádión keresztül

További felfedezési lehetőségek (7)

Hallottál valami jót? Mentsd el, vagy nyisd meg rögtön a Spotifyban.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Star 106.3 - Townsville - 106.3 FMHallgatás folytatása