Salt la conținut
Global sound
RSG Dokumentêr

RSG Dokumentêr

KOEBAAI KELDERS VAN GEHEIME deur Haidee Muller-Isaacs

· 30 min

Note de episod

KELDERS VAN GEHEIME was eTV se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama oor al die intrige, liefdeskinkels en donker geheime op die fiktiewe wynplaas, Soebatskloof, in die Kaapse wynlande. Die uitsaaier het ná net twee seisoene besluit om die reeks te kelder, in weerwil daarvan dat dié Safta-genomineerde reeks supergewild onder kykers was. Van die akteurs wat daarin verskyn het, soos Sandra Prinsloo, Cedwyn Joel, Brümilda van Rensburg en 'n hele rits ander, gesels oor hulle ervaring op stel. En die sanger en musiekvervaardiger, Loki Rothman, vertel van die temalied uit sy pen…

Site: omny.fm

Live, ultima oră: 8.480 melodii pe 3.626 posturi din 102 țări

Descoperă lumea prin radio

Mai multe moduri de a descoperi (7)

Ai auzit ceva frumos? Salvează-l sau deschide-l direct în Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
m2o originals radioContinuă să asculți