Přejít k obsahu
Global sound
Alles Uniek Potgooi

Alles Uniek Potgooi

autor: Henriete

Nejnovější epizoda
Toe deure

O tomto podcastu

Ons gesels oor ons verhouding en groei met Jesus Christus. Ons stop gereeld hier, want dit is hier waar ons leer wat saak maak. Waaroor als regtig Gaan.
Mag elke potgooi God verteenwoordig, Hom Al die eer gee en ons Nader aan Hom bring.
Ons gesels oor die Woord van God, ons bid saam en ons Worship saam. Ons gesels oor heel word, vol word en weer vol blydskap word.

Ons huidige programme sluit in:
🎙️Joernaal van 'n oorwinnaar
Verskeie aanbieders deel met ons hul eie unieke stories van oorwinning, waaruit jy in Jou daaglikse lewe kan baatvind en leer dat daar ook oorwinning vir jóú is.

🎙️Gevorm deur die Pottebakker
Stories uit die werkswinkel van 'n pottebakker, waar ons leer wat dit regtig beteken om gevorm te word deur die Ware Pottebakker. Feite wat Jou anders laat begin kyk na ons liefdevolle Vader. Christelle vertel vir ons in diepte meer oor die geheimenisse rondom pottebakkery. Fisiese en geestelik.

🎙️Alles Uniek Boekklub
Ons gesels met uitgewers, skrywers en verkopers oor die nuutste boeke of top-verkopers.
Inhoud van boeke, skrywers, stories en meer word bekend gestel.
Hier hoor ons nie net van fiksie tot ware verhale nie, maar leer ken die dieper stories agter elke skrywe.

Alles Uniek. Alles vir Jesus Christus.
Mattheus 6:33
Soek allereers die Koningkryk van God en Sy geregtigheid en Al hierdie dinge sal vir jou bygevoeg word.

Epizody

Nejnovějších 20 z 46 epizod

  • Toe deure · 10 min · Řada 4 Epizoda 1In hierdie episode van Alles Uniek deel Henriëte die storie agter ’n lied wat uit ’n persoonlike geloofsreis ontstaan het. Sy gesels oor oop en toe deure, moeilike omstandighede…
  • GuideMe- Ons pad na geestesgesondheid · 29 minSaam met Berader Este Marais van GuideMe Mental Wellness gesels ons oor geestesgesondheid, heelwording en persoonlike groei vanuit 'n Bybelse perspektief. Elke episode fokus op…
  • Joernaal van 'n Oorwinnaar - Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit · 19 minUit die tema van identiteit, kom fokus Anita op die Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit
  • Alles Uniek Boekklub - Getuienis deur Rachel-Mari Ackermann · 56 minRachel-Mari Ackermann deel met ons haar getuienis uit die boek, Net 'n komma, nie 'n punt nie. Wat 'n getuienis vol inspirasie en hoop! Ons vat hande saam vir hierdie program met…
  • Gevorm deur die Pottebakker - 'n Middernag Boodskap · 32 minChristelle van Kinna's Clay gesels met ons oor die die belangrikste gebeurtenis waarvoor ons gereed moet wees.
  • Joernaal van 'n oorwinnaar · 35 minOns gesels in hierdie aflewering met Anita en Didi oor Identiteit.
  • Alles Uniek Boekklub · 38 minAudience of One en Koue Koffie Boeke gesels meer oor beskikbare boeke. 'n Getuienis word ook gedeel deur skrywer en illustreerder, Rachel-Mari, uit die boek, Net 'n komma, nie…
  • Alles Uniek Boekklub · 44 minOns gesels met uitgewers, skrywers en boek verkopers. Ons gesels met Elaine van Audience of One en leer meer oor waar Sy begin het in haar reis as uitgewer en skrywer. Haar…
  • Gevorm deur die Pottebakker · 26 minWat beteken dit wanneer die Here sê Hy is die Pottebakker en ons is die klei? Christelle breek die detail van hierdie spesiale kunstegnieke oop, leer ons waarom dit Al jare vir…
  • Joernaal van 'n oorwinnaar · 24 minJoernaal van oorwinnaar bevat inhoud van mense Soos ek en jy, met goeie en slegte seisoene. Hoe hul daardeur gewerk het of steeds werk. Hul vertel van hul pad van oorwinning saam…
  • Vuurdraers · 19 minWat is Jou doel op aarde? Stap saam in die lering oor hoe om 'n draer van Vuur en draer van krag te wees.
  • Profetiese Soene · 28 minProfetiese Soene deur Jessica van der Walt. Die Woord van God is Soos Soene. Jessica gee Woord en verduidelik wat dit beteken as Sy praat van die Soene van God. Ons lees 2…
  • Soen die Seun · 10 minOns Gaan aan met Episode 3 rondom die Soene van God. Hierdie week gesels Jessica vd Walt van Spirit Life School oor die tema: Soen die Seun
  • Die Genade Soene van God · 10 minJessica vd Walt van Spirit Life School gesels rondom die tema: Soene van God. Hierdie aflewering Gaan meer oor die Genade Soene van God Kosbaar wanneer jy hoor, " kom huis toe…
  • Verlore - deur Channie Wessels · 8 minChannie deel 'n brief uit 'n plek waar die Here haar weer kom wys het wat verlorenheid beteken.
  • Die Soene van God · 9 minJessica vd Walt van Spirit Life School kom leer ons meer oor die term" Die Soene van God"
  • Trots · 13 minAnita Overcomer gesels oor Trots
  • Mental Memorials · 17 min · Řada 1Anita Overcomers gesels oor Mental Memorials waarna ons altyd na toe terug hardloop. Dis tyd om los te kom en aan te beweeg
  • Aangaande Jou · 6 min · Řada 1Wees 'n pynappel. Wees dit Wie God Jou geroep het om te wees en weet jy is uiters kosbaar vir God. 'n Skrywe deur Channie Wessels.
  • Potgooi Getuienis · 26 min · Řada 1Ongelooflike getuinenisse van mense wat weet niks is vir God ontmoontlik nie, God is altyd teenwoordig, daar is hoop vir elkeen en God is reg om met Jou te ontmoet. Ons hoor in…

Živě, poslední hodina: 8 110 skladeb na 4 507 stanicích v 131 zemích

Objevte svět prostřednictvím rádia

Další způsoby objevování (9)

Slyšeli jste něco pěkného? Uložte si to, nebo to otevřete rovnou ve Spotify.

Radio PowerPokračovat v poslechu