Μετάβαση στο περιεχόμενο
Global sound
Die Wêreld aan jou Voete

Die Wêreld aan jou Voete

Florence | Italië

· 39 λεπ.

Σημειώσεις επεισοδίου

Na ‘n klein ‘hiatus’ is ons terug met jou weeklikse Afrikaanse reis podcast. Ons wittebrood met Italië is nog nie verby nie en die week verken ons die geboorteplek van die renaissance — Florence. Dit is die stad wat eens Galileo en Michelangelo se speelgrond was en vandag nog kuns, geskiedenis, wetenskap en kos moeiteloos laat saam smelt.
Ons toergids, Emma Templeman, gaan ons met ‘n negroni in die hand deur hierdie magiese stad lei. Die ewige student Emma is oorpsonklik van Groblersdal, maar het ‘n goeie seisoen in Florence spandeer waar sy haar aansteklike liefde vir Italië ontwikkel…

Ιστότοπος: podcasters.spotify.com

Ζωντανά, τελευταία ώρα: 7.253 τραγούδια σε 2.480 σταθμούς σε 116 χώρες

Ανακαλύψτε τον κόσμο μέσα από το ραδιόφωνο

Περισσότεροι τρόποι ανακάλυψης (7)

Ακούσατε κάτι ωραίο; Αποθηκεύστε το ή ανοίξτε το απευθείας στο Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Extreme Exposure RadioΣυνέχεια ακρόασης