Die Wêreld aan jou Voete
de Anina.vk
Ysland | Verken die eiland van vuur en ys
Despre acest podcast
'n Splinternuwe podcast vir Suid-Afrikaners deur Suid-Afrikaners — sodat enigeen kan saam reis van die huis. Uit die hartjie van Amsterdam, bring Anina Visser-Klerck elke week vir julle 'n vars uitkyk op 'n bestemming wat onlangs deur 'n Suid-Afrikaner verken is.
Episoade
Cele mai noi 20 din 32 episoade
- Ysland | Verken die eiland van vuur en ys · 1 h 3 minVuur en ys. Gletsers en vulkane. Swart strande, stomende warmwaterbronne en watervalle om elke hoek en draai. Min plekke op aarde voel so wild en ongerep soos Ysland. In vandag…
- Roadtrip deur die VSA | Big Sur, Los Angeles & Joshua Tree · 39 minOns sluit ons Amerikaanse roadtrip af waar die pad die Stille Oseaan ontmoet — langs die kus van Kalifornië. Ons vat die ikoniese Highway 1 deur Big Sur en kronkel al langs die…
- Roadtrip deur die VSA | Noord-Kalifornië, Yosemite & San-Francisco · 39 minVandag vat ons julle saam op die volgende deel van ons roadtrip langs die weskus van Amerika – en hierdie keer ry ons deur die ongelooflike Noord-Kalifornië. As daar één plek is…
- Roadtrip deur die VSA | Oregon, Portland & Crater Lake · 33 minWelkom by episode twee van ons vierdelige reeks langs Amerika se Weskus – van Seattle tot Los Angeles. Oor net twee weke reis ons deur drie deelstate, vier stede en vyf…
- Roadtrip deur die VSA | Washington, Seattle & Mount Rainier · 31 minOns skop 2026 af met ‘n vierdelige reeks langs Amerika se legendariese Weskus, van Seattle tot Los Angeles. Oor net twee weke pak ons drie state, vier stede en vyf nasionale…
- Londen | Engeland · 55 minVandag is 'n groot episode vir 'n groot stad want ons verken Londen saam met Carla Douglas. Carla is 'n arbeidterapeut en bly en werk al vir die afgelope paar jaar in die Britse…
- Reisstories uit Indië — Deel 2 · 44 minWelkom by deel twee van ons tweedelige reeks oor die wonders van Indië! Vandag gesels ons met Lize-Mari Jacobs, wat agt maande lank in Gurugram gewerk het en daarna vir ‘n maand…
- Reisstories uit Indië — Deel 1 · 1 h 0 minIn hierdie twee-deel episode gesels ons met Lize-Mari Jacobs oor haar agt maande lange avontuur in Gurugram, Indië. Voor ons in die reisbesonderhede duik, neem Lize-Mari ons op…
- Tbilisi | Georgia · 59 minNo, you're not imagining things – we're switching to English today as we expand our horizons just like the travelers we love to feature. Buckle up for Tbilisi, Georgia – the…
- Turkye | Die Turquoise kus, Cappadocia en Ephesus · 35 minVandag verken ons die verborgde juwele van Turkye – ver weg van die gewoel van Istanbul. Kim Van Schalkwyk neem ons op 'n onvergeetlike reis langs die skitterende Turquoise Kus…
- Shanghai | China · 1 h 4 minSê vir eers cheers vir Europese bestemmings en breek saam met ons weg na ‘n land ver in die Ooste: China. Vandag se episode is lank maar ‘loaded’ soos wat ons deur die strate…
- Florence | Italië · 39 minNa ‘n klein ‘hiatus’ is ons terug met jou weeklikse Afrikaanse reis podcast. Ons wittebrood met Italië is nog nie verby nie en die week verken ons die geboorteplek van die…
- Venesië | Italië · 38 minIn vandag se episode duik ons in die betowerende wêreld van Venesië — die stad van water. Ons gesels met JC Landman, wie verlede jaar na die Venesië Biennale toe was vir werk en…
- Die Maledive | 'n Ongekarteerde weergawe · 36 minHierdie week neem ons jou op ‘n ongelooflike reis na die paradys van die Indiese Oseaan—die Maledive! Maar moenie dink ons gaan ‘n luukse oord en wit sandstrande verken nie. Ons…
- ‘n Winter wegbreek | Bulgarye · 42 minNa ‘n stadige Januarie is ons terug met ‘n terugflits na ‘n winter wegbreek in Bulgarye. Sanmarie Mouton neem ons van die stede Sophia en Plovdiv na Trigrad en Bansko in die…
- Bordeaux: Die stad | Frankryk · 26 minOns tel op waar ons laas week geeindig het in Bordeaux. Die keer fokus ons op die stad wat bekend is vir chocolatines, canelé en die grootste sandduin in Europa — wie sou kon…
- Bordeaux: Die wynstreek | Frankryk · 25 minOns eerste bestemming vir die jaar is ook ons eerste bestemming in Frankryk: Bordeaux! Hierdie episode is in twee gedeel so vandag fokus ons op die wynstreek en volgende week op…
- Wene | Oostenryk · 37 minVandag verken ons die stad van Strauss en strudel — Wene. Die transliterasie van Vienna na Wene is nie so grasieus nie, maar elke ander element van hierdie stad is. Van die…
- Die beste van Nieu-Seeland · 39 minOns probeer vandag iets nuut deur te gesels oor ‘n hele land as ‘n bestemming — en waar beter om te begin as op die verste punt van die aardbol in Nieu-Seeland! Nicholas De…
- Da Nang | Viëtnam · 38 minVandag sprei ons ons vlerke na Suidoos-Asië en meer spesifiek Viëtnam. Ons eerste bestemming in die mooie land is Da Nang — ‘n kusdorpie wat bekend is vir sy lang strande en…








