Episodebeskrivelse
Na ‘n stadige Januarie is ons terug met ‘n terugflits na ‘n winter wegbreek in Bulgarye. Sanmarie Mouton neem ons van die stede Sophia en Plovdiv na Trigrad en Bansko in die platteland. Wie sou kon raai hierdie beskeie land spog met alles van Romeinse teaters tot ski-oorde tot wynlande — en natuurlik die smaaklikste kos.
Lekker luister!
Wandelwenke
Sophia | Die hoofstad waarheen jy wil vlieg. Die stad is bekend vir sy uiteenlopende besienswaardighede wat strek van die Griekse, Romeinse, Ottomaanse en Sowjet eras.
Plovdiv | Die kulturele spilpunt van Bulgaria en was ook die Europese…
Nettsted: podcasters.spotify.com

