Siirry sisältöön
Global sound
Die Wêreld aan jou Voete

Die Wêreld aan jou Voete

Reisstories uit Indië — Deel 1

· 1 h 0 min

Jakson kuvaus

In hierdie twee-deel episode gesels ons met Lize-Mari Jacobs oor haar agt maande lange avontuur in Gurugram, Indië. Voor ons in die reisbesonderhede duik, neem Lize-Mari ons op haar persoonlike reis om die ritme van hierdie kleurvolle land vas te vang.

Sy deel haar ervaring met yoga filosofie in die land waar dit gebore is, en hoe hierdie antieke wysheid haar lewe verander het. Ons bespreek ook die fynere punte van werk en hoe bande met kollegas vir haar uitnodigings na vier troues verseker het! Kultuurskokke soos ‘Delhi Belly’ mag dalk onvermydelik wees, maar Indië sal dit in soveel ander…

Sivusto: podcasters.spotify.com

Livenä, viimeisin tunti: 10 996 kappaletta 4 784 asemalla 123 maassa

Löydä maailma radion kautta

Lisää tapoja löytää (7)

Kuulitko jotain hyvää? Tallenna se tai avaa se suoraan Spotifyssa.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Shalom Christian RadioJatka kuuntelua