Epizódjegyzetek
Send us Fan Mail Job 37:5-6 Met sy stem laat God magtige dinge gebeur. Hy doen groot dade en ons begryp dit nie. Hy beveel die sneeu om op die aarde te val; die reëns val, stortreëns wat getuig van sy krag. Wanneer jou hele wêreld uitmekaar spat — wanneer verlies, pyn of onreg jou op die puinhoop laat sit — is dit regtig moeilik om enige spoor van God se krag of teenwoordigheid raak te sien. En die vraag skree in jou agterkop: As Hy dan so magtig is, hoekom het Hy dit nie gekeer nie.&nb...
