Skip to content
Global sound
God se Woord VARS vir jou Vandag

God se Woord VARS vir jou Vandag

by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Latest episode
God se Uitnodiging

About this podcast

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

Episodes

The newest 20 of 1,000 episodes

  • God se Uitnodiging · 3 min · Season 26 Episode 3550Send us Fan Mail Jesaja 1:18 Kom tog, laat ons die saak met mekaar uitmaak, sê die Here: Al was julle skarlakenrooi van sonde, julle sal wit word soos sneeu. Al was julle…
  • Donker Nag, Helder Lig · 3 min · Season 26 Episode 3549Send us Fan Mail Job 37:5-6 Met sy stem laat God magtige dinge gebeur. Hy doen groot dade en ons begryp dit nie. Hy beveel die sneeu om op die aarde te val; die reëns val…
  • Wanneer is Genoeg, Heeltemal Genoeg? · 3 min · Season 26 Episode 3548Send us Fan Mail 1 Johannes 2:15-16 Moenie die sondige wêreld en die dinge van die wêreld liefhê nie. As iemand die wêreld liefhet, is die Vader se liefde nie in hom nie. Die…
  • Hoe ver Dink Jy Vooruit? · 3 min · Season 26 Episode 3547Send us Fan Mail Psalm 8:4-5 As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan hom dink, die…
  • Hou Aan Bid · 3 min · Season 26 Episode 3546Send us Fan Mail Kolossense 1:9 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig…
  • Herdenk meer as die Gesneuweldes · 3 min · Season 26 Episode 3545Send us Fan Mail Johannes 15:12-13 Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet. Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê…
  • Met ‘n Doel Gered · 3 min · Season 26 Episode 3544Send us Fan Mail Efesiërs 2:8-10 Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie…
  • Geloof wat Terugveg · 3 min · Season 26 Episode 3543Send us Fan Mail 1 Petrus 5:8-9 Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. Bly standvastig in die…
  • Onskatbaar Ryk · 3 min · Season 26 Episode 3542Send us Fan Mail Efesiërs 1:18 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy…
  • Hou Jou Oë Oop · 3 min · Season 26 Episode 3541Send us Fan Mail Efesiërs1:18 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy…
  • Skyn, moenie Terugdeins Nie · 3 min · Season 26 Episode 3540Send us Fan Mail 1 Petrus 2:9 Julle, daarenteen, is 'n uitverkore volk, 'n koninklike priesterdom, 'n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die…
  • Leef met Eer, nie met Woede Nie · 3 min · Season 26 Episode 3539Send us Fan Mail Romeine 13:1 Elke mens moet hom onderwerp aan die owerhede wat oor hom gestel is. Daar is immers geen gesag wat nie van God kom nie, en die owerhede wat daar is…
  • November Nuusbrief 1 · 4 min · Season 26Send us Fan Mail Goeiemôre! Hier is die nuus uit die jaar 49 n.C. Ons korrespondent in Galasië berig dat ’n brief van die apostel Paulus pas aan die gemeente voorgelees is…
  • Die Asemteug wat Jou Laat Terugkom · 3 min · Season 26 Episode 3538Send us Fan Mail 2 Korintiërs 3:6 Ons bekwaamheid kom van God, 6wat ons bekwaam gemaak het om bedienaars van 'n nuwe verbond te wees, nie van die letter nie, maar van die Gees…
  • Eer in ‘n Eerlose Wêreld · 3 min · Season 26 Episode 3537Send us Fan Mail Romeine 13:6-7 Dit is ook waarom julle belasting betaal, want die owerhede is dienaars van God en hulle is besig om hulle opdrag uit te voer. Gee dus aan almal…
  • Die Laaste Stukkie van die Legkaart · 3 min · Season 26 Episode 3536Send us Fan Mail Efesiërs1:7b-10 Ons oortredings is vergewe omdat God die rykdom van sy genade 8in oorvloed aan ons gegee het. God, wat al die wysheid en insig het, het sy…
  • Geskud Maar Nie Ontwrig Nie · 3 min · Season 26 Episode 3535Send us Fan Mail Johannes 14:27 Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie…
  • Wanneer Heerlikheid Alledaags Word · 3 min · Season 26 Episode 3534Send us Fan Mail Jesaja 6:3 “Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid.” Wanneer was die laaste keer wat jy regtig…
  • Leer Hoe Om God Weer te Geniet · 3 min · Season 26 Episode 3533Send us Fan Mail Psalm 16:11 U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is. Ons is mos maar almal geneig om ons lewens om te wens op…
  • Vrees Gehoorsaam. Liefde Volg. · 3 min · Season 26 Episode 3532Send us Fan Mail Johannes 14:15-17 As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer. Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle 'n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te…

Live, last hour: 12,302 songs on 5,330 stations in 120 countries

Discover the world through radio

More ways to discover (7)

Heard something good? Save it, or open it straight away in Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
LDN House RadioContinue listening