Beschrijving
Send us Fan Mail Kolossense 1:9 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, Hoe vinnig gee jy moed op wanneer jy bid? Wanneer die antwoord nie kom nie - wanneer die lewe swaar bly, wanneer dit voel of God stil geword het - hou jy aan, of hou jy bloot op vra? Jy het my dalk al vantevore dit hoor sê, maar ek sê dit weer: Ek het vroeër C...
