Skip to content
Global sound
God se Woord VARS vir jou Vandag

God se Woord VARS vir jou Vandag

Met ‘n Doel Gered

· 3 min · Season 26 Episode 3544

Show notes

Send us Fan Mail Efesiërs 2:8-10 Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie. Het jy al ooit gewonder hoekom jy hier is? Nie net wat jy doen nie, maar hóékom. Want wanneer die lewe rigtingloos voel, begin daardie vraag diep binne-in jou knaag. Jy weet jy is vir iets meer gemaak — maar wat is dit presies?&nbsp...

Live, last hour: 5,465 songs on 1,920 stations in 108 countries

Discover the world through radio

More ways to discover (7)

Heard something good? Save it, or open it straight away in Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
راديو فنون طرابلس - Radio Arts TripoliContinue listening