Huisgenoot Ware Lewensdramas
oleh Huisgenoot
Episode terbaru
Episode 45: Die polisievrou Rosemary Ndlovo moor haar familie uit
Episode 45: Die polisievrou Rosemary Ndlovo moor haar familie uit
Tentang podcast ini
Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.
Episode
20 episode terbaru dari 45
- Episode 45: Die polisievrou Rosemary Ndlovo moor haar familie uit · 30 mntSy het die mense in haar binnekring een-een laat vermoor om hul lewenspolisse te kry.
- Episode 44: Die tragiese dood van Thys die Bosveldklong · 30 mntHy was as sanger gewild, maar dit was Thys die Bosveldklong se moedige gesondheidstryd wat duisende mense geruk het
- Episode 43: Die Van Breda-bylmoorde op Stellenbosch · 30 mntDit is 10 jaar sedert Henri van Breda bykans sy hele gesin op ’n spoglandgoed uitgewis het
- Episode 42: Haar stiefpa, haar moordenaar · 30 mntAnisha van Niekerk se ontbinde liggaam is in ’n veld naby Bronkhorstspruit gevind en toe word haar stiefpa vasgetrek.
- Episode 41: Lauren Dickason vermoor haar drie dogtertjies · 34 mntLauren Dickason het haar drie kinders vermoor nadat die gesin na Nieu-Seeland verhuis het – en toe ontvou 'n tragiese verhaal in die hof
- Episode 40: Die diamantsmous Louis Liebenberg · 33 mntSakeman, smous, skelm – dit als is hy al genoem. Die vreemde verhaal van 'n omstrede diamanthandelaar
- Episode 39: Die reeksmoordenaars Shaun Oosthuizen en John du Plooy · 34 mntHulle het kwesbare bejaardes landwyd aangeval, beroof en vermoor
- Episode 38: Aangeneem, toe vermoor hy sy ouers · 33 mntBarnie en Magda van Heerden het Ruan kleintyd aangeneem, maar toe draai hy later teen hulle.
- Episode 37: Die ontvoering van Gerco van Deventer · 32 mntHy was sewe jaar lank weg nadat hy in Libië ontvoer is – en sy vrou het bly wag vir hom
- Episode 36: 'n Slikramp vernietig die dorpie Jagersfontein · 30 mntDit was soos iets uit 'n rampfliek toe slik die plattelandse dorpie Jagersfontein insluk.
- Episode 35: Boksburg se aspoestertjie steel 'n halfmiljard rand · 30 mntHildegard Steenkamp is vasgetrek nadat sy 'n berg geld by die werk gesteel het en alte luuks daarmee kon leef.
- Episode 34: Die polisieman Richard "Makka" Smith jag sy lewensmaat · 30 mntHul verhouding is gekenmerk deur besitlikheid en jaloesie, en toe vermoor die polisieman sy lewensmaat.
- Episode 33: Die vergassing van die paartjie Mari Hoon en Jéan Vosloo · 30 mntDie jong verloofdes Mari Hoon en Jéan Vosloo is vergas tydens 'n romantiese wegbreeknaweek.
- Episode 32: Die skokmoord van ds. Liezel de Jager · 30 mntDie geliefde predikant Liezel de Jager is buite die pastorie vermoor – en toe kom haar man se geheime op die lappe.
- Episode 31: Die sluipmoord op Kiernan "AKA" Forbes · 30 mntKiernan Forbes, oftewel AKA, was een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante toe hy op straat doodgeskiet is.
- Episode 30: Die gesinsmoord deur Karl Greyvensteyn · 30 mntWanneer Karl Greyvensteyn se ouers en broer in hulle beddens doodgeskiet word, dui alle bewyse na hom. Karl word wel deur kennisse as 'n patologiese leuenaar beskryfen dit…
- Episode 29: Die gruwels van reeks-verkragter en moordenaar Johannes Britz · 30 mntOngelukkig was Johannes Britz tot op sy laaste oomblikke vir menigte vrouens ’n nagmerrie van ‘n man.
- Episode 28: Die gastenkwa-tragedie in Boksburg · 30 mntOp Oukersdag 2022, is talle Suid-Afrikaners se lewens onherroeplik verander toe 'n gastenkwa in Boksburg ontplof het. 41 mense het as gevolg van die tragedie hulle lewens verloor.
- Episode 27: Die raaisel oor die Willem Kruger se dood · 30 mntWillem Kruger se skielike verdwyning na ‘n vrolike kuiery het die hele land se aandag aangegryp. Wanneer sy voertuig later in die Vaalrivier ontdek word, is daar skielik baie…
- Episode 26: Die moord van Charl Munnik deur diamantdiewe · 31 mntDit was ’n juweeldiefstal soos uit ’n rolprent, maar toe die skote begin klap lei dit tot die dood van ’n geliefde Worcester-juwelier.



