Koelbloedig
by Maroela Media
Koelbloedig | Langs outopsietafel word Blumenthal stem vir stilles
About this podcast
Ons gesels in "Koelbloedig" oor ware misdaad in Suid-Afrika. Die eerste reeks deel verskeie forensiese deskundiges en spesialiste oor misdaad en misdaadondersoeke hul ervarings.
"Koelbloedig" word vervaardig deur Maroela Media.
Episodes
- Koelbloedig | Langs outopsietafel word Blumenthal stem vir stilles · 19 minHoewel prof. Ryan Blumenthal, ’n senior forensiese patoloog, elke dag met die dood gekonfronteer word, beskou hy dié werk as sy roeping.
- Koelbloedig | Waar is Joshlin? · 21 minDit is week twee van die langverwagte Joshlin Smith-verhoor waarin haar ma, Kelly, dié se kêrel, Jacquin Appollis, en hul vriend, Steveno van Rhyn, op aanklagte van mensehandel…
- Koelbloedig | Verlore geregtigheid: Die moordsaak van ds. Liezel de Jager · 18 minVir dié episode van Koelbloedig kyk Mariska Nanni na die moordsaak van ds. Liezel de Jager en of geregtigheid nog moontlik is noudat die hoofverdagte dood is. Sy gesels met die…
- Koelbloedig | Alison Botha: Verkrag, vermink, vir dood gelaat · 16 minIn dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni met dr. Tiaan Eilerd oor die nag toe hy op ʼn bebloede Alison Botha afgekom het, die verhoor van Frans du Toit en Theuns…
- Koelbloedig | Van beïnvloeder tot tronkvoël · 15 minVir dié episode van Koelbloedig delf Mariska Nanni ʼn bietjie dieper in die kindermishandelingsaak wat nie net skokgolwe deur die VSA gestuur het nie, maar die ganse wêreld.
- Koelbloedig | Nadia Lotz: Mishandel, vermoor, gefaal – maar hoop op geregtigheid lééf · 14 minVir dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni met Hendrik Lotz oor die jare lange web van huishoudelike geweld waarin sy susterskind, Nadia Lotz, vasgevang was voordat sy…
- ‘Koelbloedig’ | Moeisame pad tot vergifnis ná Vaalharts-plaasmoord · 21 minVir dié episode van ‘Koelbloedig’ gesels Mariska Nanni met Heidi Taljaard oor die moord op haar ouers, Dan en Breggie Brand, en haar sussie, Elzabie Brand, op hul plaas in…
- ‘Koelbloedig’ | Dodelike obsessie lei tot Stella-dubbelmoord · 31 minVir dié episode van “Koelbloedig”, Maroela Media se podsending oor ware misdaad, gesels Mariska Nanni oor die opspraakwekkende dubbelmoord op Stella in 2018.
- ‘Koelbloedig’-bonus-episode | Anika Smit: Vrae wat steeds spook · 9 minVir dié bonus-episode van “Koelbloedig” het Mariska Nanni ’n paar van die vrae wat die meeste oor die Anika Smit-saak gevra is, aan Mike Bolhuis van Specialised Security Services…
- ‘Koelbloedig’ | Anika-raaisel ná 14 jaar steeds onopgelos · 18 minVir dié episode van Koelbloedig, Maroela Media se podsending oor ware misdaad, gesels Mariska Nanni met Mike Bolhuis oor sy onlangse toetrede tot die Anika Smit-saak en of daar…
- ‘Koelbloedig’ | Ma’s in die beskuldigdebank · 22 minIn dié episode gesels Mariska Nanni met verslaggewers en kenners oor die Lauren Dickason en Madelein Ackerman-sake, die oorsake wat ouers moontlik kan dryf om hul kinders te…
- ‘Koelbloedig’ | Wanneer kinders moor · 21 minVir hierdie episode van ‘Koelbloedig’, Maroela Media se podsending oor ware misdaad, gesels Mariska Nanni met kenners oor hoe die wet minderjarige oortreders hanteer, gebreke in…
- Koelbloedig | ‘Jou kinders is nou dood’ · 23 minCharlotte van der Westhuizen het met Mariska Nanni gesels oor die aand wat haar gewese man, Marius, ’n voormalige polisiebeampte, hul kinders voor haar vermoor het.
- ‘Koelbloedig’ | Só word ‘Bloubultannie’ se doppie geklink · 23 minLuister in dié episode van ‘Koelbloedig’ wat die rekonstruksie van ’n misdaadtoneel behels en hoe afgetrede lt.kol. Frans van der Merwe destyds te werk gegaan het om ʼn strik te…
- ‘Koelbloedig’ | Tweesnydende tegnologieswaard kan misdaad aanhelp of verhinder · 34 minLuister gerus saam oor hoe tegnologie tot voordeel van ondersoeke en die stryd teen misdaad kan wees, maar ook hoe dit tot nadeel van Jan Alleman en selfs die polisie se pogings…
- ‘Koelbloedig’ | Leuen het maar kort been (vra gerus poligrafiste) · 34 minIn hierdie episode van “Koelbloedig” op Maroela Media gesels aanbieder Mariska Nanni met Charles Kemp van die Pisa-integriteitsasseseringsentrum oor poligraaftoetse, die…
- ‘Koelbloedig’: Op paaie van die dood · 31 minJohan Fourie, 'n botsingsrekonstruksiekundige, was in sy loopbaan by verskeie hoëprofielsake betrokke, onder meer die botsing waarin Suid-Afrika se geliefde grapmaker Tolla van…
- ‘Koelbloedig’| Sluipmoord opgelos, maar nie vergete · 36 minIn hierdie episode van “Koelbloedig” op Maroela Media neem afgetrede lt.kol. Lucas Visser, ʼn onafhanklike forensiese deskundige by Wesco Forensic Services, luisteraars terug na…
- ‘Koelbloedig’ | Episode 1: Die stories wat moordtonele vertel · 37 minWessie van der Westhuizen ʼn onafhanklike ballistiese deskundige en uitvoerende hoof van Wesco Forensic Services vertel onder meer van sy betrokkenheid as deskundige by die Retief…




