OFM Family Focus
av OFM
Diabetes Week 2026: Living with Diabetes - care and support
Om den här podden
OFM Family Focus is your daily appointment discussing your family’s needs on Mid-Morning Magic, weekdays, 09:00 - 12:00. Yolanda Maartens discuss
education and learning, family health and nutrition, babies and toddlers, parenting and marriage advice, as well as teenagers and planning for the future with various experts in the respective fields. Read more: https://www.ofm.co.za/Blogs?page=1&blog=135
Avsnitt
De 20 senaste av 150 avsnitt
- Diabetes Week 2026: Living with Diabetes - care and support · 12 minMargot McCumisky from Diabetes South Africa joins Yolanda Maartens again to discuss the daily management of diabetes. This includes medication, insulin, blood glucose monitoring…
- Diabetes Week 2026: Diabetes in Suid-Afrika – ’n groeiende uitdaging · 5 minHoe groot is die diabetesprobleem werklik in Suid-Afrika, en waarom word soveel mense steeds nie gediagnoseer nie? Dr du Toit en Yolanda Maartens kyk na die uitdagings rondom…
- Diabetes Week 2026: Vroeë optrede – sifting, diagnose en voorkoming · 4 minWanneer dit by diabetes kom, kan vroeë optrede ’n groot verskil maak. Dr du Toit beklemtoon in haar gesprek met Yolanda Maartens, die belangrikheid van gereelde sifting en vroeë…
- Diabetes Week 2026: Verstaan diabetes – tipes, simptome en risikofaktore · 6 minDr Elmine du Toit, dosent by die Universiteit van die Vrystaat se Departement Voeding en Dieetkunde, gesels met Yolanda Maartens en verduidelik die verskillende tipes diabetes en…
- Diabetes Week 2026: World Diabetes Day - Why awareness matters · 8 minYolanda Maartens speaks to Margo McCumisky, National Manager of Diabetes South Africa, about World Diabetes Day, observed annually on 14 November. They explore some of the common…
- GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Kinders het verbondenheid nodig, meer as konstante konnektiwiteit · 6 minLynette Beer gesels met Yolanda Maartens oor hoe ons ons kinders se selfwaarde in die wêreld moet beskerm van vergelykings, kommentaar en sosiale media 'likes' Grense moet…
- GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Die emosionele atmosfeer in ’n huis vorm ’n kind se innerlike wêreld · 6 minDie atmosfeer wat ons tuis skep, vorm dikwels hoe ons kinders hulself en die wêreld beleef. Veiligheid beteken nie daar is geen reëls, spanning of konflik nie. Dit beteken die…
- GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Veerkragtigheid groei wanneer kinders leer om moeilike dinge te hanteer · 6 minLynette Beer help ons vandag dink oor veerkragtigheid. Yolanda Maartens gesels met Lynette oor hoe dit vir ouers moeilik is om te sien dat ’n kind teleurgesteld of seergemaak…
- GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Laat vaar die druk om die perfekte ouer te wees · 5 minMet die fokus in hierdie gesprek op 'perfekte ouerskap', gesels Yolanda Maartens met Lynett Beer oor die dinge wat kinders werklik nodig het. Baie ouers voel voortdurend dat…
- GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Die grootste geskenk is nie sukses nie, maar karakter · 6 minOp Mid-Morning Magic in die OFM-familie fokus wil Yolanda Maartens spesifiek ouers nooi om saam te gesels onder die tema: Grootmaak vir die lewe. Bekende spreker, skrywer en…
- Heart disease can hide in plain sight, know the warning signs · 5 minJuandre Watson, Health Promotion & Health Risk Assessment Programme Team Lead at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this Heart Week to recap the…
- Arrhythmia: What causes a heart to beat irregularly? · 3 minNurse Gwendoline Petersen is a Health Promotion and Health Risk Assessment Officer at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this Heart Week to unpack…
- Laat toets jou bloeddruk hierdie Hart Week en kyk na jou hart · 5 minGeregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan en verduidelik wat ‘n normale bloeddruklesing is en wat jou…
- The Heart and Stroke Foundation SA reminds you to be mindful of your heart on World Heart Day · 5 minCEO of the Heart and Stroke Foundation of SA, Prof Pamela Naidoo joins Yolanda Maartens this Heart Week to talk about the focus of World Heart Day as a global campaign, what the…
- Hart Week: Die realiteit van hartversaking in Suid Afrika · 6 minGeregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan hierdie Hart Week om die ernstige statistieke van hartversaking…
- KANSA skep veilige ruimte vir jong kanker pasiënte en hul gesinne · 7 min'n Kankerdiagnose is vir enige jong mens lewensveranderend. Buiten die fisiese uitdagings, is daar ook groot emosionele en praktiese behoeftes. In die OFM Familie Fokus gesels…
- KANSA se teleberadingsdiens is beskikbaar vir almal wat deur kanker geraak word · 4 minDie Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) vier in 2026, 95 jaar van diens. Junie elke jaar word wêreldwyd aandag gevestig op die impak van kanker op persone gediagnoseer met…
- Early detection saves lives, CANSA unpacks the stages of cancer · 9 minThe staging of cancer plays a vital role in treatment and treatment outcome. Early stages of diagnosis often has a positive outcomes vs late stage diagnosis which is often…
- Living Limitless: For 32 years her wheelchair has given her hope, meet Nthabiseng from APD in the Free State · 13 minAt only 18 her life changed, forever and 32 years later Nthabiseng Molongoana still reflects on that day with pain but equal amounts of hope. Today, as Provincial Director of APD…
- Hardworking dogs change lives of those living with epilepsy · 8 minThe bond between humans and canines isn’t just a source of joy; it’s a lifeline. Director and Founder of Honey’s Garden Medical Service Dogs, Lucy Breytenbach has turned her…








