Hoppa till innehållet
Global sound
Rapport Praat Sport

Rapport Praat Sport

Embrose: ‘Ek is verslaaf aan ontledings’

· 20 min

Avsnittsbeskrivning

Embrose Papier sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy droomseisoen.

Dié skrumskakel het pas die Bulle se mees ervare nr. 9 van alle tye geword, en is boonop ná agt jaar terug in die Springbok-prentjie.

Hy vertel ’n bietjie waaraan hy moes werk om terug in Rassie Erasmus se planne te kom, en sê wat van hom ’n goeie skrumskakel maak.

Ons wil baie graag van jou hoor. Stuur ’n stemboodskap na 076 878 1787 sodat ons dit in die volgende episode kan speel.

Webbplats: iono.fm

Live, senaste timmen: 5 845 låtar på 2 083 stationer i 115 länder

Upptäck världen genom radion

Fler sätt att upptäcka (7)

Hört något bra? Spara det, eller öppna det direkt i Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Tate Mcrae

Housewife

Tate Mcrae · ▲ 4

Se videon Spotify

On the radio at The Voice Radio, Kiss FM UK, 538 Hitzone, Los 40

Your song here? From € 9 per week →
Trance Radio LouisianaFortsätt lyssna