Rapport Praat Sport
oleh Netwerk24 Klankgolwe
Episode terbaru
Dan Biggar is reg: Sacha ís die wêreld se beste nr. 10
Dan Biggar is reg: Sacha ís die wêreld se beste nr. 10
Tentang podcast ini
Rapport se sportredaksie ontleed alles in die sportwêreld.
Episode
20 episode terbaru dari 120
- Dan Biggar is reg: Sacha ís die wêreld se beste nr. 10 · 24 mntDié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor die Springbokke se spoggerige eerste helfte teen Italië, en wat om te verwag van Vrydagaand se tweestryd tussen Sacha…
- Rassie se plan met groentjies: Bou vir ná WB · 24 mntDié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor al die groentjies in Rassie Erasmus se Springbok-groep. Ons kyk veral na die insluiting van die talentvolle jong Markus Muller, en…
- Greatest Rivalry: Ons Speler van die Reeks is... · 25 mntIn dié week se episode van Rapport Praat Sport deel ons toekennings uit: Die beste speler van die Greatest Rivalry-reeks, die beste voorspeler, agterspeler en die grootste…
- Greatest Rivalry bewys SA sal ’n vyfster-WB kan aanbied · 21 mntIn dié week se episode van Rapport praat sport praat ons oor die Suid-Afrikaanse been van die Greatest Rivalry-reeks wat ’n feesmaal vir rugbyliefhebbers was. Hoe lekker sal dit…
- Dave Rennie is slinkser as wat jy dink! · 18 mntDave Rennie weet presies hoe om subtiele boodskappe by skeidsregters uit te kry. Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons daaroor, en die fel bekgevegte wat steeds onverpoosd…
- Rassie bieg oor sy fout: ‘Ek moes Jesse op 13 hou’ · 16 mntRassie Erasmus het vandeesweek verskeie kere die skuld aanvaar vir die Springbokke se nederlaag van 16-33 teen die All Blacks in die eerste Greatest Rivalry-toets op Ellispark…
- Greatest Rivalry: Bekgevegte is Wêreldrugby se skuld! · 19 mntDie woordoorloë en kopspeletjies is in volle gang voor Saterdag se groot eerste toets van die Greatest Rivalry-reeks. Die All Blacks kla dat die Springbokke vertragingstaktiek…
- Dié Kiwi’s lyk rof… Moet die Bokke bekommerd wees? · 19 mntDie Bokke het geswoeg om Argentinië te klop, terwyl die All Blacks Dinsdagaand die Haaie na ’n o. 19B-span laat lyk het. Is daar rede tot kommer? Vandag in Rapport Praat Sport…
- Skolerugby: Vuishoue, k-woord, opkikkers... maar ook spog-gedrag in Paarl · 32 mntDit was ’n bedrywige naweek op die land se skolerugby-velde. Daar was bakleiery en k-woord-beweringe, maar aan die ander kant van die munt ook ’n spoggerige viering van…
- Hoe gaan Rassie maak in dié 4 brandpunt-posisies voor 1ste Kiwi-toets? · 23 mntDié week op Rapport Praat Sport gesels ons oor die vier groot brandpunt-posisies in die Springbok-span voor die eerste toets in die Greatest Rivalry-reeks op 22 Augustus…
- Strydrosse keer terug: Is Siya se dae getel? Hokaai eers! · 24 mntRassie Erasmus het Siya Kolisi, Eben Etzebeth, Lood de Jager en Sacha Feinberg-Mngomezulu by sy Bok-groep ingesluit vir die toets teen Argentinië en die Greatest Rivalry-reeks…
- Louis de Villiers: Rassie is die ou met die meeste breins wat ek ken · 15 mntDié week sluit die legendariese rugbyskrywer Louis de Villiers hom op Rapport Praat Sport aan om Bok-rugby te gesels. Ons gesels oor die ongelooflike diepte wat Rassie Erasmus…
- Loftus-losiehouers briesend vir Saru voor Bok-toets · 28 mntIn dié week se episode van Rapport Praat Sport gesels ons oor die Springbokke se spogsege oor Engeland op Ellispark, en kyk vorentoe na die naweek se toets teen Skotland op…
- Oud-Rose-flank Hendré: ‘Pollock is puik – los net die sideshows!’ · 13 mntDie Springbok-seisoen begin Saterdag in alle erns op Ellispark waar Engeland die Bokke inwag. Ons gesels op Rapport Praat Sport met die oud-Rose-flank Hendré Fourie oor dié…
- Waar is Iere wat Nienaber gas gee? · 31 mntDie Ierse media is tjoepstil oor Jacques Nienaber nadat Leinster ’n tweede agtereenvolgende seisoen die Verenigde Rugbykampioenskap gewen het. Die voormalige Springbok-afrigter…
- Ackers: ‘Ek het begin wonder of ek ’n fout gemaak het...’ · 23 mntDie Bulle was met hul rug vierkant teen die muur vroeër in die Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen ná vyf nederlae op ’n streep. Maar toe keer hulle die skip om en Vrydagaand pak…
- Annerie oor T20-WB: ‘Ons droom oor wat kan gebeur’ · 20 mntDie Protea-vroue se jong veelsydige ster Annerie Dercksen sluit vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die T20-Wêreldbeker-toernooi wat die naweek begin…
- Sacha gekrok: Moet Manie of Pollie teen Rose begin? · 30 mntSacha Feinberg-Mngomezulu het een van die nuutste spelers op die Springbokke se krukkelys geword. Wie moet volgende maand vir die Bokke op losskakel teen Engeland begin? Dié…
- Jimmy oor SA Beker: ‘Gee vir ons TV-blasers!’ · 30 mntJimmy Stonehouse sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy Puma-span se sege in die SA Beker-eindstryd. Hy praat breedvoerig oor die…
- Embrose: ‘Ek is verslaaf aan ontledings’ · 20 mntEmbrose Papier sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy droomseisoen. Dié skrumskakel het pas die Bulle se mees ervare nr. 9 van alle tye geword, en…

