Epizódjegyzetek
Elkeen van ons het al vooraf geproe aan 'n heerlike maaltyd wat voorberei is. Ons sien dan uit na die hele ete wat voorlê! Dit is dan lekker om mense tafel toe te nooi omdat jy reeds geproe het en weet hoe smaaklik die kos is!
Sondag gesels ons verder oor ons tema: Die potensiaal van 'n uitnodiging! Ons is bevoorreg dat ons 'n proe gekry het aan God se goedheid selfs in moeilike omstandighede.
Die hoofmaal lê elke Sondag vir ons voor! Kom en proe God se goedheid en grootheid! Nooi ook ander mense saam om 'n proesel te kry! Sien jou Sondag.
Riviera-Jakaranda groete.
Frikkie
Become a…
Weboldal: spreaker.com

