Riviera-Jakaranda Gemeente
de NG Gemeente Riviera-Jakaranda
Cel mai nou episod
Erediens 15 Nov Kom en Proe
Erediens 15 Nov Kom en Proe
Despre acest podcast
Kom luister na al ons dienste!
Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.
Episoade
Cele mai noi 20 din 33 episoade
- Erediens 15 Nov Kom en Proe · 50 min · Sezonul 6 Episodul 3Elkeen van ons het al vooraf geproe aan 'n heerlike maaltyd wat voorberei is. Ons sien dan uit na die hele ete wat voorlê! Dit is dan lekker om mense tafel toe te nooi omdat jy…
- Erediens 8 Nov Kom en rus · 31 min · Sezonul 6 Episodul 2KOM EN RUS! Heerlik! Afskakel! Niks doen! Of wat beteken dit in ons daaglikse lewe om te rus? Hoe rus 'n mens as gelowige? En waar pas werk dan in? Psalm 62 gee vir ons riglyne…
- Erediens 01 November 2026 - Kom en vier fees · 45 min · Sezonul 6 Episodul 1Stel jou voor jy word deur ‘n baie belangrike persoon genooi vir ‘n groot fees. Jy is opgewonde, sien met blydskap daarna uit en weet sommer dit gaan jou lewe onherroeplik…
- Erediens 25 Oktober Nagmaal Jesus se lys van gaste · 28 min · Sezonul 5 Episodul 4Ons name is op die naamlys van Jesus se gaste! Dis genade! Ons vier dit Sondag op Hervomingsondag wanneer ons aansit aan die nagmaaltafel. Wat hou hierdie gasvryheid van Jesus…
- Erediens 18 Okt HospiVisie Deel in God se genesing · 1 h 0 min · Sezonul 5 Episodul 3Ons is besig met ons reeks, Beleef God se gasvrye hart! Sondag kom kuier HospiVisie by ons en vertel van die wonderlike bedieningswerk wat in hospitale gedoen word. Tessa de…
- Erediens 11 Okt Wees deel van God se nuwe werk! · 42 min · Sezonul 5 Episodul 2Sondag vier ons die gemeente se 84ste verjaardag! Ons loof en dank die Here vir soveel jare se goedheid, voorsiening en voorreg om diensbaar te kon wees in die koninkryk! Die…
- Erediens 4 Okt Beleef God se Gasvrye Hart - Engele as gaste · 44 min · Sezonul 5 Episodul 1(00:00:00) Welkom (00:00:11) Uitnodiging Verjaarsdag (00:00:40) Votum (00:03:10) Gebed (00:08:04) Preek (00:43:01) Seëngroet Kan jy jou voorstel jy ontvang ‘n engel as gas?…
- Erediens 27 Sept - Lewe en Sterwe · 43 min · Sezonul 4 Episodul 9Ons aanvaar baie keer die lewe as vanselfsprekend… Soms kom ons in situasies wat ons besef dat die lewe en dood verbasend naby aan mekaar is. Dan ontdek ons dat die lewe ‘n…
- Erediens 20 Sep Die Wonder van Wonde · 33 min · Sezonul 4 Episodul 8Kinders van God kry ook soms seer – op baie meer maniere as net fisiese beserings. Dan wonder ons dikwels oor die doel daarvan, veral as genesing nie na wense plaasvind nie. Ons…
- Erediens 13 Sep Speel en Lag · 43 min · Sezonul 4 Episodul 7Sondag praat ons verder oor ons reeks: Ontdek God in die gewone! Ons dink oor God se teenwoordigheid baie keer as ernstig en self kwaai! Kom ontdek God saam in die gewone van lag…
- Erediens 6 Sep Etes en Etenstafels · 40 min · Sezonul 4 Episodul 6Sondag se tema is kos en etes in die Bybel. Ons fokus veral op hoe Jesus etes gereeld gebruik het as geleenthede vir opbouende tafelgesprekke. Om Hom hierin na te volg, kan 'n…
- Erediens 30 Aug Soek en Soektogte · 23 min · Sezonul 4 Episodul 5Ons weet God is altyd by ons. Tog ervaar ons Hom nie altyd in ons lewens nie. Dan begin die soektogte na Hom. Jesus gee vir ons 'n antwoord in Matteus 25:31-40 waar ons Hom wel…
- Erediens 23 Aug Reis en Paaie · 44 min · Sezonul 4 Episodul 4Sondag gesels ons verder oor hoe ons God in ons gewone lewe van reis en op paaie-wees, kan ontdek. Ons is baie keer so gefokus om by ons bestemmings uit te kom dat ons die reis…
- Erediens 16 Aug Was en reinig · 48 min · Sezonul 4 Episodul 3Sondag sit ons die avontuur met ons reeks, Ontdek God in die gewone, voort met ons tema: Was en Reinig. Almal van ons was of reinig elke dag onsself of iets anders. Ons almal wil…
- Erediens 9 Aug Verrassende Mense · 42 min · Sezonul 4 Episodul 2Ontdek God in die gewone: verrassende mense! Ons sit ons reeks: Ontdek God in die gewone, Sondag voort. Deel van ons gewone lewe is dat ons oorgange beleef in verskillende tye in…
- So 2 Aug - Ontdek God in die gewone: Slaap en wakker word · 45 min · Sezonul 4 Episodul 1Ons begin Sondag met 'n nuwe opwindende reeks: Ontdek God in die gewone. Ons soek God se teenwoordigheid baie keer in buitengewone dinge. Hierdie reeks wil jou help om God se…
- Erediens 26 Julie Ons is mense met gawes · 54 min · Sezonul 3 Episodul 9Soms wonder ons of ons lewens werklik ‘n impak maak! Daar is ‘n paar dinge wat ons baie daarmee kan help soos 1. Wie is ons? 2. Wat is ons doel op aarde? 3. Hoe kan ons dit…
- So 19 Julie Dr Stephan Van der Watt -Ons is medewerkers · 1 h 1 min · Sezonul 3 Episodul 8Die wonderlike werklikheid is dat ons nie toeskouers op die paviljoen is in God se koninkryk nie. Die Here skakel ons ten volle in en nooi ons om as medewerkers saam met Hom die…
- Erediens 12 Julie - Ons is getuies Dr Kobus Eksteen · 40 min · Sezonul 3 Episodul 7Kom luister na 'n aangrypende aanbieding oor die belangrike werk wat FEBA Radio reg oor die wêreld doen. Become a supporter of this podcast…
- Erediens 5 Julie Ons is vry · 38 min · Sezonul 3 Episodul 6Vryheid in Christus is volgens Galasiërs 5:13 - 26 in werklikheid 'n verbintenis aan die Heilige Gees. Dit kan vergelyk word met wanneer ons onsself as 'n teepot sien wat deur…








