RSG Geldsake met Moneyweb
tekijä: Moneyweb Radio
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Tietoa podcastista
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Jaksot
Uusimmat 20 jaksoa 150 jaksosta
- Mediese fondse verhoog tariewe skerp vir 2027: Wat lede nou moet doen. · 7 minMartin Janse van Rensburg, Hoof van verkope: CureMed
- Swart Vrydag-winskopies: Pasop vir die skuldstrik in Januarie. · 4 minChanté Nortjé, National Debt Counsellors
- Suid-Afrika as beleggingsbestemming: Hoe ontsluit ons ekonomiese groei? · 10 minNhlanhla Nene – Voorsitter TEHA Africa
- Chery herroep duisende voertuie: Wek dit kommer oor Chinese motorgehalte? · 6 minBernard Hellberg jr. – eresekretaris, SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ)
- Telkom waarsku oor streng eienaarskapsreëls wat Starlink en beleggings knou · 9 minJan Vermeulen – redakteur, MyBroadband
- Kriptomarkte sak terug ná Amerikaanse verkiesingsuitslag en strenger reguleringskwellings · 7 minCarel de Jager – bestuurshoof, Sixpence
- Suid-Afrika se skuldvlakke laer as Brittanje s'n: Hoe vergelyk ons fiskale prentjie werklik? · 7 minDawie Roodt – hoofekonoom, Efficient Group
- Nersa erken onwettige kragtariewe: Sal verbruikers hul geld terugkry? · 5 minAntoinette Slabbert – senior energiejoernalis
- Hulpbronpryse druk die mark laer en die olieprys is ook weer hoër · 6 minJohan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS
- Lewens- en lewende annuïteite: Bestuur volgorderisiko en jou Onttrekkingskoers · 11 minJac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth
- Hoe moet die landboubedryf die klimaatrisiko bestuur? · 9 minProf Francois Engelbrecht – klimatoloog, Wits


