Episodebeskrivelse
🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na:
🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom kan dit behandeling bemoeilik?
🔬 Hoe word moontlike parasiete met ’n F-skandering ondersoek?
🌙 Is daar ’n verband tussen parasiete en simptome wat sommige mense snags ervaar, soos wakker word in die vroeë oggendure en tandekners?
🧹 Wat behels die sogenaamde “mop-up” proses ná behandeling?
☀️ Gerda sluit soos altyd af met haar sonskyngedagte vir die dag.
🎧 LUISTER WEER:
Het jy die gesprek gemis of net ’n gedeelte gehoor? Luister weer na die…
Nettsted: iono.fm

