SFM Gesondheid Sake
από SFM STREEK RADIO
Τελευταίο επεισόδιο
🍷 Gesondheidsake | Die glasie wat meer kos as wat jy dink! - 11…
🍷 Gesondheidsake | Die glasie wat meer kos as wat jy dink! - 11…
Σχετικά με αυτό το podcast
Jou weeklikse doses Gesondheid.
Επεισόδια
Τα νεότερα 20 από 150 επεισόδια
- 🍷 Gesondheidsake | Die glasie wat meer kos as wat jy dink! - 11 November 2026 · 16 λεπ.🥂 Die feestyd is om die draai, en saam met die lekker kuier kom daar dikwels ’n glasie wyn of ietsie kouds. Maar wat doen alkohol werklik aan jou liggaam?🎙️Danny Peens gesels met…
- Gesondheidsake - ☀️ Dalk lê jou volgende voorskrif buite? ☀️ - 28 Oktober 2026 · 17 λεπ.🌿☀️ Dalk lê jou volgende voorskrif buite? Vandag op Gesondheidsake gesels Gerda met Danny oor iets wat verniet en oral om ons beskikbaar is — sonlig, vars lug en tyd buite. 🌞🌳…
- 🥑Gesondheidsake | Jy is wat jy eet - 07 Oktober 2026 · 16 λεπ.🎙️ JY IS WAT JY EET Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek gesels met Danny oor hoe jou dieet en leefstyl jou gesondheid kan beïnvloed. 🥑 Verwerkte vs regte voeding 💪…
- SA NATURAL PRODUCTS | LIVING NATURALLY ACADEMY - 06 Oktober 2026 · 11 λεπ.🌿 BETAALDE INHOUD | LIVING NATURALLY ACADEMY Vandag gesels Danny met Anette Rheeder, koördineerder van die SA Natural Living Academy, oor hul volgende Living Naturally…
- 🎙️ Gesondheidsake | Parasiete & Biofilms - 30 September 2026 · 19 λεπ.🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na: 🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom kan dit behandeling…
- Gesondheidsake: 🤧nies, jeuk en ’n toe neus – dis weer lentetyd! - 02 September 2026 · 18 λεπ.🌼 lente in die lug… en stuifmeel ook 🤧 Lente is heerlik – totdat die nies, toe neus en jeukerige oë begin! In vandag se Gesondheidsake gesels ons saam met The Local Choice…
- Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026 · 15 λεπ.Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer…
- 😴 Voel jy konstant moeg, geïrriteerd of emosioneel uitgeput? Dit mag meer as net stres wees... 05 Agustus 2026 · 14 λεπ.In hierdie week se Gesondheidsake het Christine gesels oor uitbranding (burnout) – die tekens wat ons dikwels miskyk en hoe chroniese stres ons liggaam, brein en emosies…
- Gesondheidsake🧠 Stres hoef jou nie te beheer nie – leer hoe om dit reg te bestuur. 🌿 29 Julie 2026 · 15 λεπ.In hierdie week se Gesondheidsake het Gerda waardevolle wenke gedeel oor hoe ons stres beter kan hanteer – nie net deur ons ingesteldheid te verander nie, maar ook deur…
- GESONDHEIDSAKE | Leer om stres te bestuur voordat dit jóú bestuur - 01 Julie 2026 · 13 λεπ.Stres is deel van die lewe – maar dit hoef nie jou lewe oor te neem nie. 🎙️ In hierdie week se Gesondheidsake gesels Danny met Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor…
- GESONDHEIDSAKE | Hoe help ons ander om beter gesondheidskeuses te maak? 💚24 Junie 2026 · 15 λεπ.Ons almal wil graag die mense vir wie ons omgee help om gesonder te leef. Maar werk preke, druk en argumente regtig? In hierdie week se Gesondheidsake gesels Gerda van The Local…
- 🌿 Gesondheidsake – Wat motiveer jou om ’n beter lewenskwaliteit te hê? 🌿03 Junie 2026 · 13 λεπ.Wat laat ’n mens elke dag met vreugde opstaan? ☀️ Wat motiveer jou om beter na jouself om te sien, gesonder te leef en die beste uit elke dag te haal? In hierdie week se…
- Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026 · 16 λεπ.Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome…
- Gesondheidsake: Die Krag van Suurstof en Osoon - 06 Mei 2026 · 13 λεπ.🌬️Maak Asemhaal Makliker – Die Krag van Suurstof en Osoon 🌬️ Hierdie week op Gesondheidsake het Christine van TLC gesels oor iets wat elke mens elke oomblik doen… asemhaal. Maar…
- Gesondheidsake: 🩺Niergesondheid – Moenie wag tot dit te laat is nie! 29 April · 17 λεπ.Gerda praat hierdie week op Gesondheidsake oor iets wat baie mense ignoreer… jou niere. Jou niere werk stilweg elke dag om jou liggaam skoon en in balans te hou – maar wanneer…
- Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026 · 13 λεπ.Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel…
- 🤧 Gesondheidsake: Wees gereed vir die griepseisoen! 🎧 25 Maart 2026 · 14 λεπ.Griepseisoen is hier – maar is jy regtig voorbereid? Vandag gesels Gerda oor die moets en moenies om jouself en jou gesin te beskerm. 👉 Ons kyk na: • Die grootste foute wat mense…
- Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026 · 12 λεπ.Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee…
- Gesondheidsake: 🩺Bek en Klou vs. Hand, Voet en Mond – Wat is die verskil? 26 Februarie 2026 · 15 λεπ.🩺Baie mense raak deurmekaar wanneer hulle hoor van bek-en-klouseer by diere en hand-, voet- en mondsiekte by mense. Is dit dieselfde? Kan dit oordra? En wat veroorsaak dit? In…
- Gesondheidsaakw: ’n Dieet werk vir ’n rukkie – ’n leefstyl werk vir ’n leeftyd - 04 Februarie 2026 · 13 λεπ.In vandag se Gesondheidsake gesels ons oor hoekom diëte faal, wat regtig in jou liggaam gebeur, en hoe volhoubare gesondheid begin by daaglikse gewoontes – nie vinnige oplossings…






