İçeriğe geç
Global sound
Solid Gold Story Time

Solid Gold Story Time

Die Seun Wat Net Wou Dans deur Diana Ferrus [Afrikaans]

· 13 dk

Bölüm notları

Diana Ferrus lees haar fassinerende kinderboek in Afrikaans.

Die bekroonde skrywer, digter en storieverteller, Dr Diana Ferrus, lees haar fassinerende kinderboek, Die Seun Wat Net Wou Dans. Almal ken die gevoel van ’n diepgewortelde droom wat amper onmoontlik voel om te bereik. Die Seun Wat Net Wou Dans gaan juis oor so ’n persoon Johaar Mosaval, ’n Moslem-seun, het van kleintyd af gedroom om te kan dans, spesifiek balletdans. Maar soveel dinge het in sy pad gestaan: diskriminasie, mense wat sy droom nie verstaan het nie, finansiële swaarkry – en al wat hy wou doen, is dans. Johaar se…

Web sitesi: iono.fm

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
RADIO JESUCRISTO REINADinlemeye devam et