Skip to content
Global sound
Spektrum

Spektrum

by Radio Pulpit

Latest episode
Jannie Pelser se Nuusinsig

About this podcast

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Episodes

The newest 20 of 150 episodes

  • Jannie Pelser se Nuusinsig · 5 minJannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure
  • Ds Janlu Kuyler: Aan Hom al die Eer · 7 minOns skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 8, met…
  • Wynand du Preez - Gee sonder erkenning · 6 minons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: Gee sonder erkenning uit Handelinge 5
  • Kalaharistories: 'n Druppel in die hand · 7 minHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op…
  • Muller Crauwkamp oor die "Kersfees in Augustus" belewenis · 11 minJanine van Niekerk gesels met Muller Crauwkamp oor die aand van Kersfees in Augustus die musiek wat in die produksie gepryk het.
  • Gateway News 28 Oct · 5 minGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that…
  • Vivienne Heath - Stress · 4 minVivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Stress” as one of the…
  • Dawie Spies bou Pa en seun brüe · 13 minJohann Els gesels met Dawie Spies van Manne van die Woord oor hulle komende Pa-en Seunkamp wat Desember in Mpumalanga plaasvind, asook oor hoe dit met manne en die bediening gaan
  • Huweliksfokus: Jou maat verdien respek en waardering · 5 minOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Respek…
  • Maartje van der Westhuizen mik hoog! · 14 minJohann Els gesels met Maartje van der Westhuizen. Sy is die die eerste vroulike Moderator in die Oostelike Sinode en die jongste assessor in die Algemene Sinode van die NG Kerk…
  • Wynand du Preez - Onderlinge mededeelsaamheid · 6 minOns het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Onderlinge mededeelsaamheid” uit…
  • Kalaharistories: God fluister nog · 7 minHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op…
  • Stephanie Jordaan oor "Reset" · 14 minOns het op Facebook gesien van Stephanie Jordaan se nuwe boek, Reset. Haar boodskap: “Daar is altyd hoop”, “Word wie God jou geskep het om te wees” en “’n Nuwe begin begin met…
  • Jannie van Niekerk oor die Muskathlon · 16 minJohann Els gesels met Jannie van Niekerk oor die Muskathlon wat eersdaags plaasvind. Ons wil hoor hoekom en hoe ver hulle vorder met al die voorbereidings.
  • Huweliksfokus: Genade is 'n kragtige wapen · 4 minOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Genade…
  • Jannie Pelser - Nuusinsig · 5 minJannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure
  • Louis Brittz oor Nuwe Lof se Kapelsessies · 16 minAfrikaanse aanbiddingsleiers en liedjieskrywers het hul talente saamgesnoer om nuwe musiek vir gemeentes te skep. Wat daaruit gevloei het, is Kapelsessies, ‘n kortspeelalbum wat…
  • Ds Janlu Kuyler - hoe broosheid eindig in vertroue · 6 minOns skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 6, hoe…
  • Wynand du Preez: Help met wat nodig is · 6 minOns het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help met wat nodig is” uit…
  • Kalaharistories - Liefde wat wag · 6 minHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op…

Live, last hour: 11,601 songs on 4,920 stations in 123 countries

Discover the world through radio

More ways to discover (7)

Heard something good? Save it, or open it straight away in Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Radio 538 luisteren - Live!Popular right now