Jakson kuvaus
Paulus is in die tronk vanwaar hy ‘n brief skryf aan die gemeente in Filippi. daar ‘n gaping is tussen waar Paulus hom bevind en waar hym bevind en waar hy eerder sou wou wees.
Ek wonder wat sou jy wens as jy nou een wens kon kry wat gaan waar word?
Wanneer ek dit hoor is my eerste gevoel daardie vlinder-in-die-maag opwinding want ek kan aan ‘n paar opwindende dinge dink.…‘n Eksotiese staptoer op ‘n epic plek saam met vriende.…‘n Droomvakansie met al die Bell’s en Whistles.
Die volgende byna refleks-reaksie is: nee, wag gou, moenie so selfsugtig wens nie. Dalk weet jy van iemand wat…
Sivusto: sg-preke.castos.com
