Stellenbosch Gemeente Preke
di Stellenbosch Gemeente
Ultimo episodio
08 November 2026 || Filippense - Een Ding || Deon Botha
08 November 2026 || Filippense - Een Ding || Deon Botha
Informazioni su questo podcast
Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe.
Ontdek saam met ons hoé, luister hier na die preke.
Episodi
I 20 episodi più recenti su 150
- 08 November 2026 || Filippense - Een Ding || Deon Botha · 29 minPaulus is in die tronk vanwaar hy ‘n brief skryf aan die gemeente in Filippi. daar ‘n gaping is tussen waar Paulus hom bevind en waar hym bevind en waar hy eerder sou wou wees…
- 01 November 2026 || Filippense - Onderstebo || André Serfontein · 29 min“God is not found in the soul by adding anything, but by a process of subtraction.” - Meister Eckhart
- 04 Oktober 2026 || Huistaal || Deon Botha · 33 minWat die hart van vol is, loop die mond van oor… loop jou hele lewe van oor. Vandag is die laaste tema in ‘n reeks wat gaan oor hoe dit is om as deel van en binne in God se…
- 27 September 2026 || Moedertaal || André Serfontein · 29 min"Instructions for living a life:Pay attention.Be astonished.Tell about it.”- Mary Oliver
- 20 September 2026 || Vertaal || Pieter Roeloffse · 46 minHoe sou jou perspektief op jou werk verander wanneer jy ook daar bid “laat U naam geheilig word, laat U koninkryk kom, laat U wil geskied”?Hoe sou dit lyk wanneer hierdie gebed…
- 6 September 2026 || Taal Van My Hart || Pieter Roeloffse · 33 minWat is die hart van Jesus se taal? Hy vertel ons met Sy eerste woorde in Markus 1:14-15. Markus 1 begin met Johannes die doper wat mense nooi om krities na die lewe en hul…
- 30 Augustus 2026 || Hier Omgevou Deur Genade || André Serfontein · 31 minGenade is soms verbasend alledaags. “I do not understand the mystery of grace - only that it meets us where we are but does not leave us where it found us.” - Anne Lamott
- 23 Augustus 2026 || Heiligheid Om Die Tafel || Deon Botha · 28 minJesus vertel van ’n gasheer wat sê: ‘Kom, alles is gereed.’ Een van die moeilikste dinge om te aanvaar van die Christelike geloof, is dat dit nie begin by wat ons vir God doen…
- 16 Augustus 2026 || Selfs Hier || Pieter Roeloffse · 46 min“The Christian shoemaker does his duty not by putting little crosses on the shoes, but by making good shoes - because God is interested in good craftsmanship.” — Martin Luther
- 09 Augustus 2026 || Hier Binne 'n Groter Storie || André Serfontein · 34 minDie storie van Josef is ’n voorloper tot die storie van Jesus. Dit vertel van ’n Vader wat verbind is daartoe om Josef se storie te verweef met ’n veel groter narratief: om lewe…
- 02 Augustus 2026 || Kyk Hier || Heinrich Dry · 32 minWant God wat gesê het, “Laat daar uit die duisternis lig skyn,” dit is Hy wat in ons harte geskyn het om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, in die aangesig…
- 26 Julie 2026 || Reeds Hier || André Serfontein · 27 minGod werk selde deur kitsoplossings of onmiddellike antwoorde. Hy is teenwoordig in die stadige ritmes van die alledaagse lewe – in gesprekke, maaltye, werk, mense, wandelings…
- 19 Julie 2026 || Skoonheid • Eenvoud || Pieter Roeloffse · 30 min’n Duisend stemme skreeu soos markplein-verkopers vir ons aandag. Die nuutste guru’s vertel ons hoe ons moet dink. Sosiale media vertel ons waarvoor ons moet omgee. Christelike…
- 12 Julie 2026 || Skoonheid • Vriendskap || Deon Botha · 27 minOns is geskep na die beeld van God, in verhouding — Vader, Seun en Heilige Gees Gesonde vriendskappe ly gereeld onder die illusie dat romantiese verhoudings belangriker is, selfs…
- 28 Junie 2026 || Skoonheid • Lig || André Serfontein · 27 minAs ek jou sou vra om ’n bietjie dieper te kyk as die behoeftes op die oppervlak van jou lewe. Wat is die drie dinge waaraan jy ’n diep behoefte het, jou diepste begeertes. Wat…
- 21 Junie 2026 || Die Gees Lei || Heinrich Dry · 29 minOns het die afgelope paar weke uit die boek van Handelinge gepraat hoe die HG sy kinders, sy gemeente en sy wil vir sy kerk uit te leef. Die reeks het begin tydens Pinkster en…
- 14 June 2026 || Die Gees Dra || Deon Botha · 27 minSoms breek planne of drome. Soms breek vriendskappe. Soms breek harte.Jesus het dit so goed verstaan - die aand toe Jesus saam met sy vriende geëet het, het Hy diebrood geneem…
- 7 June 2026 || Die Gees Verruim || Pieter Roeloffse · 37 minOns gee vandag ‘n volgende tree op die spoor van die Gees se beweging in die boek Handelinge. Wanneer jy jou Bybel sou oopmaak daar in die begin van Handelinge dan sal jy sien…





