Salt la conținut
Global sound
Styleskoops (Afrikaans)

Styleskoops (Afrikaans)

ONDERHOUD: STEFAN LÖTTER GESELS OOR SY LOOPBAAN AS AKTEUR

· 6 min

Note de episod

Welkom by Styleskoops. Ons gesels vandag met Stefan Lötter, ʼn jong man wat eers Ekonomie studeer het, maar altyd ʼn passie gehad het vir die kunste en toe radio omroeper geword het. In 2023 verruil hy die radio mikrofoon vir televisie en die verhoog. Hy maak ʼn draai voor die kameras as ʼn jong Gys Swarts in die Kyknet sepie Diepe Waters en is tans te sien op die professionele verhoog in die skreeusnaakse klug My Boetie se Sussie se Ou. Sy dae bestaan uit werk as eiendomsagent, woorde leer en toneelspeel. ʼn Besige skedule, maar een wat hy met ywer en passie aanpak. Stefan dankie vir die gesels…

Site: iono.fm

Live, ultima oră: 12.038 melodii pe 5.764 posturi din 133 țări

Descoperă lumea prin radio

Mai multe moduri de a descoperi (7)

Ai auzit ceva frumos? Salvează-l sau deschide-l direct în Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
940 WCITContinuă să asculți