About this podcast
Waar Suid-Afrikaanse Talent en Kultuur saamsmelt. Sluit maandeliks by ons aan vir boeiende gesprekke met talentvolle Suid-Afrikaanse musikante en kunstenaars. Luister na insiggewende boek- en fliekresensies, bly op hoogte van nuwe vertonings en neem deel aan gedagteprikkelende leefstylbesprekings. Skakel in vir 'n ryk mengsel van kreatiwiteit, kultuur en vermaak.
Episodes
The newest 20 of 33 episodes
- ONDERHOUD: ZELDA BEZUIDENHOUT · 12 minWelkom by Styleskoops, waar Suid-Afrikaanse talent en kultuur ontmoet. Vandag gesels ons met skrywer Zelda Bezuidenhout, bekend vir haar jeugverhale, kortverhale en volwasse…
- ONDERHOUD: MARGIT MEYER-RÖDENBECK AS OUMA GESELS OOR HAAR NUWE KOMEDIE-VERTONING · 8 minWelkom by Styleskoops. Vandag grawe ons Ouma en haar ou koeie uit die sloot – Margit Meyer-Rödenbeck gesels oor haar komedie-vertoning by Mannah Konferensiesentrum in Kempton…
- ONDERHOUD: HET VAN VERLANGEKRAAL - LEFRA PRODUKSIES · 12 minGoeiedag en welkom by vandag se besondere onderhoud op Styleskoops. Ons duik diep in ’n storie wat SA se teaterwêreld stormloop – Het van Verlangekraal. Ek gesels met die…
- ONDERHOUD: FRANS SWART GESELS OOR OPPIWATER KUNSTEFEES · 12 minWelkom by vandag se kunste- en kultuuronderhoud op Styleskoops. Die Oppiwater Kunstefees is ’n hoogtepunt op SA se kunste kalender – met ’n passie vir plaaslike talent en…
- ONDERHOUD: ONS GESELS MET ANDRIETTE GEORGIOU OOR MONDVOL · 10 minVan Masterchef SA Seisoen 4 se naaswenner tot vreugdevolle bo-baas bakster, Andriette is die hart en siel van Mondvol – ‘n fantastiese wêreld waar koekies nie net lekkernye is…
- ONDERHOUD: BARNARD BEUKMAN GESELS OOR SA SE NUWE AFRIKAANSE KOERANT – DIE PAPIER · 8 min’n Nuwe hoofstuk in Afrikaanse joernalistiek word hierdie week oopgeslaan met die bekendstelling van Die Papier. ’n Splinternuwe Afrikaanse koerant. In ’n tyd waar drukmedia…
- ONDERHOUD: ELMA POTGIETER GESELS OOR HAAR ROL AS MISS SOPHIE IN SOPPER VIR EEN (VOL) · 9 minStel jou voor: 'n eeue-oue Britse herehuis, 'n 90-jarige verjaardagfees vir lank vergane gaste, en 'n kneg wat al hoe kwaaier raak terwyl hy drankies namens almal sluk. Dis die…
- ONDERHOUD: STEPHEN FRANCIS EN RICO GESELS OOR HULLE NUWE BOEK – MADAM IMPOSSIBLE · 14 minWelkom terug by Styleskoops. Madam & Eve is sedert 1992 deel van Suid-Afrika se politieke en sosiale gesprek, en span humor in om lesers te help om alles te navigeer, van die…
- ONDERHOUD: COLETTE BOTHA GESELS OOR DIE SHE LEADS-KONFERENSIE · 8 minWelkom by Styleskoops. Ons gesels vandag met die dinamiese Colette Botha, stigter van Colette Strategic Solutions en die dryfkrag agter die komende She Leads Vrouekonferensie wat…
- ONDERHOUD: JACQUES LOMBAARD – DIE EERSTE BLINDE KAAPSE WYNMEESTER · 5 minGeskiedenis is vanjaar in Suid-Afrikaanse wyn gemaak toe die Instituut van Kaapse Wynmeesters sy eerste blinde gegradueerde ooit onder vier nuwe Kaapse Wynmeesters gevier het…
- ONDERHOUD: RICHARD VAN DER WESTHUIZEN · 7 minWelkom terug by Styleskoops! Die bekende sanger en akteur, Richard van der Westhuizen is ná 20 jaar weer terug op die teaterverhoog in ʼn heerlike komedie en vier ook hierdie jaar…
- ONDERHOUD: STEFAN LÖTTER GESELS OOR SY LOOPBAAN AS AKTEUR · 6 minWelkom by Styleskoops. Ons gesels vandag met Stefan Lötter, ʼn jong man wat eers Ekonomie studeer het, maar altyd ʼn passie gehad het vir die kunste en toe radio omroeper geword…
- ONDERHOUD: ANDRE DIE SKREEUSNAAKSE HIPNOTISEUR · 8 minAndre Die Skreeusnaakse Hipnotiseur vermaak al die afgelope 35 jaar gehore in Suid-Afrika en in die buiteland met sy skreeusnaakse hipnotiese vermaak. Met sy opleiding in Teater…
- ONDERHOUD: SONJA GOLDBERG OOR HAAR NUWE BOEK · 8 minWelkom by Styleskoops. Ons gesels vandag met die outeur, Sonja Golberg oor haar ‘n besondere oordenkingsdagboeke, getiteld KOM SAAM. Van haar dae as onderwyseres by ‘n skool vir…
- ONDERHOUD: PETER STEMMET · 11 minWelkom by vandag se Stylekoops, waar ons saam met die bekroonde joernalis en skrywer, Peter Stemmet, in die fassinerende wêreld van sportjoernalistiek delf. Peter se loopbaan…
- ONDERHOUD: LIEZEL VAN DER WESTHUIZEN - THE GIRAFFE BRAND ACADEMY · 9 minWelkom terug by Styleskoops! Vandag is ons opgewonde om die dinamiese mediapersoonlikheid en stigter van The Giraffe Brand Academy, Liezel van der Westhuizen, te verwelkom…
- ONDERHOUD: COBUS “THE VIKING” VISSER · 5 minWelkom by Styleskoops. Vandag het ons ‘n baie spesiale gas—Cobus ‘The Viking’ Visser. Hy is ‘n bekende skrywer, spreker, uitvoerende afrigter, en Suid-Afrika se enigste…
- ONDERHOUD: OAKMEADE FOUNDERS CARNIVAL · 7 minOns het vandag die plesier om met die skoolhoof van Oakmeade Prep and Academy te praat, ‘n skool wat opslae gemaak het in die gemeenskap met sy unieke benadering tot onderwys en…
- ONDERHOUD: OLIVIA TWIST DIE MUSIEKBLYSPEL · 4 minWelkom by Styleskoops! Vandag gesels ons met die jong aktrise in die hoofrol van 'n opwindende teaterproduksie, Olivia Twist, en een van die regisseurs Michael Stols. Die jong…
- ONDERHOUD: CHRISTELLE ENGELBRECHT GESELS OOR DIE INVLOED VAN MUSIEK OP KINDERS SE ONTWIKKELING · 11 minWelkom terug by Styleskoops! Vandag het ons ‘n baie spesiale gas wat by ons aansluit. Die talentvolle dirigent van die Cantare Kinderkoor, Christelle Engelbrecht. Christelle het…








