Catatan episode
Let me know your thoughts! Wat is regtig in jou hart? ❤️ Ons is dikwels vinnig om ander se foute, motiewe en tekortkominge raak te sien — maar wanneer laas het ons vir God gevra om óns harte te ondersoek? In hierdie episode van The Prodigal Daughter Podcast delf Nicole Viljoen diep in Psalm 139:23–24 en die kragtige gebed: “Deurgrond my, o God, en ken my hart.” Ons gesels eerlik oor bitterheid, onvergewensgesindheid, jaloesie, trots, oordeel, beheer en die dinge wat soms diep in ons harte weg...

