Notas del episodio
Let me know your thoughts! Ons ken Kain as die “bose broer” — die een wat uit jaloesie vir Abel vermoor het. Maar wat as daar iets dieper in sy hart aangegaan het? In hierdie episode van The Prodigal Daughter Podcast kyk ons na Kain se hart vanuit ’n ander hoek: nie net as ’n bose hart nie, maar as ’n moontlik transaksionele hart — ’n hart wat gee, aanbid en gehoorsaam met ’n verwagting dat God iets in ruil moet doen. Wat gebeur met jou geloof wanneer die gebed nie beantwoord word nie? Wannee...

