Bölüm notları
In hierdie episode van Twak Praat kuier die sanger, fotograaf en grimeermeester Willem Botha saam met Ricus en Hammie!
Willem gesels openhartig oor sy pad van kleintyd op Riversdal tot op die verhoë en silwerdoek van Suid-Afrika. Hy vat ons terug na sy heel eerste oudisie, sy dae op Afrikaanse Idols, en sy bekende rolle in flieks soos Liefling en Pretville saam met vriende soos Bobby van Jaarsveld.
Hy deel waardevolle lesse uit die vermaaklikheidsbedryf en hoe ’n tekort aan begroting ná Idols hom gedwing het om self ’n kamera op te tel en grimeerkwassies te gryp om geld te spaar. Daardie…
Web sitesi: podcasters.spotify.com

