Vai al contenuto
Global sound
Twak Praat met Ricus en Hammie

Twak Praat met Ricus en Hammie

di Ricus Nel

Ultimo episodio
Twak Praat S2 E43 - Reynardt Hugo

Informazioni su questo podcast

Twak Praat met Ricus en Hammie

Episodi

I 20 episodi più recenti su 86

  • Twak Praat S2 E43 - Reynardt Hugo · 50 min · Stagione 2 Episodio 43In hierdie episode van Twak Praat kuier die akteur, sanger en filmmaker Reynardt Hugo saam met Ricus en Hammie! Reynardt kom sit agter die mikrofoon en gesels openhartig oor sy…
  • Twak Praat S2 E42 - Willem Botha · 56 min · Stagione 2 Episodio 42In hierdie episode van Twak Praat kuier die sanger, fotograaf en grimeermeester Willem Botha saam met Ricus en Hammie! Willem gesels openhartig oor sy pad van kleintyd op…
  • Twak Praat S2 E41 - Ruvé Erasmus · 43 min · Stagione 2 Episodio 41In hierdie episode van Twak Praat kuier die talentvolle Ruvé Erasmus van ONS saam met Ricus en Hammie! Ruvé maak haar hart oop oor die merkwaardige draaie wat haar lewe reeds…
  • Twak Praat S2 E40 - Kallie Kriel · 1 h 0 min · Stagione 2 Episodio 40In hierdie episode van Twak Praat kuier die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, saam met Ricus en Hammie!Kallie neem ons terug na die beginjare van sy loopbaan en die…
  • Twak Praat S2 E39 - Dirk van der Westhuizen · 41 min · Stagione 2 Episodio 39In hierdie episode van Twak Praat kuier die sanger en vermaaklikheidskunstenaar Dirk van der Westhuizen saam met Hammie en Ricus! Dirk maak sy hart oop oor die hele pad van sy…
  • Twak Praat S2 E38 - Corli Prinsloo · 43 min · Stagione 2 Episodio 38In hierdie episode van Twak Praat kuier die geliefde Koekedoor-wenner, Corli Prinsloo, saam met Hammie en Ricus! Corli sit saam met die manne vir ’n eerlike en vermaaklike…
  • Twak Praat S2 E37 - Jimmy Stonehouse · 46 min · Stagione 2 Episodio 37In hierdie episode van Twak Praat sit die manne saam met 'n ware legende van Suid-Afrikaanse rugby: die ikoniese Pumas-hoofafrigter, Jimmy Stonehouse! Vars na die intense…
  • Twak Praat S2 E36 - VAATJIE · 42 min · Stagione 2 Episodio 36Van hardeware en IT-stelsels installeer tot een van die bekendste gesigte om die braaivleisvuur! In hierdie episode van Twak Praat kuier Vaatjie van Toks en Tjops saam in die…
  • Twak Praat S2 E35 - Adam Tas · 43 min · Stagione 2 Episodio 35Wat gebeur as jy jou lewe lank net doen waarvoor jy werklik lief is? Volgens Adam Tas beteken dit jy is al van skool af "amptelik werkloos"!In hierdie propvol episode van Twak…
  • Twak Praat S2 E34 - Tamlyn Wessels · 46 min · Stagione 2 Episodio 34In hierdie kragtige dog skreeusnaakse episode van Twak Praat skuif die talentvolle sangeres Tamlyn Wessels by Ricus Nel en Hamilton Wessels in! Van verlore episodes en…
  • Twak Praat S2 E33 - Jakkie Louw · 50 min · Stagione 2 Episodio 1In hierdie propvol episode van Twak Praat skuif die een en enigste Jakkie Louw by Ricus en Hammie in vir ’n onvergeetlike kuier vol nostalgie, lag, dieper lewenslesse en…
  • Twak Praat S2 E32 - John-Henry Opperman · 49 min · Stagione 2 Episodio 1In hierdie episode van Twak Praat skuif die legendariese sanger, liedjieskrywer en videovervaardiger John-Henry Opperman van Klopjag by die manne in die ateljee in vir 'n…
  • Twak Praat S2 E31 - Pottie · 49 min · Stagione 2 Episodio 31In hierdie yskoue episode van Twak Praat verwelkom die aanbieders Hammie en Ricus die veelsydige en uiters talentvolle Pottie (bekend vir Chat 'n Bietjie Bal en die podcast Groen…
  • Twak Praat S2 E30 - Steve Hofmeyr · 56 min · Stagione 2 Episodio 29In hierdie epiese episode van Twak Praat kuier die legendariese Steve Hofmeyr in die studio saam met Hammie en Ricus!Van skreeusnaakse toer-stories in Londen en dans in nagklere…
  • Twak Praat S2 E29 - Pieter Koen · 42 minIn hierdie amptelike episode van die Twak Praat Afrikaanse podcast gesels Hammie en Ricus met een van Suid-Afrika se gewildste sangers en top-aanbieders, Pieter Koen. Hierdie…
  • Twak Praat S2 E28 - André Schwartz · 45 min · Stagione 2 Episodio 28In hierdie amptelike episode van die Twak Praat Afrikaanse podcast gesels die manne met een van Suid-Afrika se mees veelsydige en ikoniese kunstenaars, André Schwartz. Hierdie…
  • Twak Praat S2 E27 - Bakkies Botha · 43 min · Stagione 2 Episodio 23In hierdie amptelike buite-opname van die Twak Praat Afrikaanse podcast, regstreeks opgeneem by CFAO Mobility Toyota Rivonia, gesels die aanbieders met die…
  • Twak Praat S2 E26 - Janey en Waney · 41 minIn hierdie nuwe episode van Twak Praat podcast kuier die ongelooflike Janey & Waney saam met ons op die bank! As jy hou van skreeusnaakse Afrikaanse humor en die beste plaaslike…
  • Twak Praat S2 E25 - Danny Smoke pt2 · 44 min · Stagione 2 Episodio 25Hierdie week is dit 'n massiewe episode op die amptelike Twak Praat YouTube-kanaal! Ons verwelkom vir Danny Smoke as die heel eerste gas wat vir 'n tweede keer by ons op die bank…
  • Twak Praat S2 EP23 - Janina Oberholzer · 52 min · Stagione 2 Episodio 23VIRSEKER:Kontak virseker en kry 'n kwotasie vandag:https://www.virseker.co.za/paid-social/?vdn=virtpVirseker Noordvaal Cup:Facbook: @VirsekerNoordvaalCupInstagram…

In diretta, ultima ora: 14.685 brani su 6.738 stazioni in 145 paesi

Scopri il mondo attraverso la radio

Altri modi per scoprire (9)

Hai sentito qualcosa di bello? Salvalo, o aprilo subito in Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
WPR All ClassicalContinua ad ascoltare