Gå til indhold
Global sound
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER

100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER

af 100.5FM Radio Laeveld

Seneste episode
Mahindra Nelspruit:

Om denne podcast

As dit op 100.5FM Radio Laeveld in Mpumalanga was kan jy dit hier op jou gemak weer luister.

Episoder

De nyeste 20 af 150 episoder

  • Mahindra Nelspruit: · 8 min.Nico Grobler van Mahindra Nelspruit gesels met die Middag Game Drive oor nuwe voertuigverkope.
  • Medisinale plante in jou tuin – natuurlike helpers om jou deur die vakansie te help · 14 min.Daar is ’n paar medisinale plante wat ons in ons eie tuine kan plant en wat handig te pas kan kom tydens die vakansietyd. Organiese groentetuinkenner Elzabé de Bruyn gesels met…
  • Securicon: Veiligheid begin voor iets verkeerd loop · 13 min.Desember kom vinnig nader, en soos jy bes moontlik vakansieplanne maak, het misdadigers planne van hul eie. Selfs op jou selfoon, sê Callum MacPherson en Gerald Erasmus vir…
  • Jabberwock keer terug na Wêreldkampioenskappe · 14 min.Die Jabberwock-span het onlangs aan die Wêreldkampioenskap in Adventure Racing deelgeneem in Corsica. Harry Wiltshire en Sara Archdeacon vertel vir die Middag Game Drive hoekom…
  • Sluit aan by die polisie · 8 min.Die polisie wil hê jy moet by hulle aansluit. Lt. Kol. Jabu Ndubane en kapt. Mduduzi Hlubi vertel hoe werk die aansoekproses.
  • Skankane Vervoer: Hier vir jou sedert 2004 · 15 min.Skankane Vervoer is al meer as 20 jaar in die plaaslike vervoerbedryf. Johan Moller gesels met Sonop Ontbyt.
  • Mahindra Nelspruit: Tweedehandse voertuie · 9 min.Hoekom kies meer Suid-Afrikaners tweedehandse voertuie bo nuwes? Nico Grobler van Mahindra Nelspruit gesels met die Middag Game Drive.
  • Navorser: Oorweeg gerus konynvleis · 12 min.Len Coetzer is 'n navorsingstegnikus by die Mpumalanga Departement van Landbou. Hy verduidelik die sosio-ekonomiese en gesondheidsvoordele wat konynvleis bied.
  • Luilekker Sondag: Reon van Aardt · 10 min.Die plaaslike musikant Reon van Aardt was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.
  • Kabeldiefstal bly massiewe probleem · 13 min.Callum MacPherson van Securicon sê vir Laeveld Brunch kabeldiefstal is 'n massiewe probleem.
  • Helena Hettema kom hou kabaret én digkunsaand in die Laeveld · 11 min.Die gevierde en bekroonde kabaretkunstenaar, aktrise, liedjieskrywer en digter, Helena Hettema, hou volgende week twee verskillende vertonings in Nelspruit. Sy vertel ook meer…
  • Mahindra Nelspruit: Bespaar op jou voertuig voor die einde van die jaar · 14 min.Wat kos jou voertuig jou regtig? Nico Grobler, die nuwe voertuig verkoopsbestuurder by Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive.
  • The Raven Protocol · 18 min.In haar nuwe boek, “The Raven Protocol”, het dr. Lizelle Grobler – ’n forensiese psigofisioloog en deskundige in neurolinguistiese programmering (NLP) – ’n opleidingshandleiding…
  • Lefpa verleng Laeveld-brandseisoen · 7 min.LEFPA het die brandseisoen verleng en die brandverbod bly tot 15 November in plek weens die huidige hoë brandgevaar toestande. André Scheepers gesels met Sonop Ontbyt.
  • Verkiesing: Wat jy moet weet voor Woensdag · 12 min.Waar moet jy Woensdag stem? SMS jou identiteitsnommer na 32810 om uit te vind. Om te bepaal of jy goedgekeur is vir 'n spesiale stem, SMS dit na 32711. Thanduxolo Chembeni van…
  • Oktober is Downsindroommaand · 6 min.Oktober is Downsindroommaand. Annien van Tonder van Club 21 vertel wat jy kan doen om meer ondersteunend en inklusief te wees.
  • Onderversekering: Herbou van huis kan meer kos as wat jy dink · 15 min.'n Huis kan op papier lyk asof dit voldoende verseker is, terwyl dit in werklikheid aansienlik onderverseker is. Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur verduidelik waarom…
  • Braai Hard vir Power of 8 000 · 7 min.Die tweede aflewering van Braai Hard vind Saterdag plaas ten bate van Power of 8 000. Greg Austin en Angela Kent gesels met die Middag Game Drive.
  • Luilekker Sondag: Soul Taxi · 8 min.Jamie Negrao en Neil Fishwick van Soul Taxi was gister Anne se gaste tydens Luilekker Sondag.
  • Securicon: Oop vensters in die hitte · 19 min.Callum MacPherson en Gerald Erasmus gesels met Laeveld Brunch.

Live, seneste time: 10.022 sange på 4.001 stationer i 118 lande

Opdag verden gennem radioen

Flere måder at opdage på (7)

Hørt noget godt? Gem det, eller åbn det direkte i Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Radio Calea Spre Cer LIVE 24/7Fortsæt med at lytte