Skip to content
Global sound
Bybelstories in Afrikaans

Bybelstories in Afrikaans

by Carin Conradie

Latest episode
Briewe in die Nuwe Testament 5: Romeine 9 tot 11

About this podcast

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie, vertel Bybelstories in Afrikaans. Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.
Geniet die Woord!

Episodes

The newest 20 of 341 episodes

  • Briewe in die Nuwe Testament 5: Romeine 9 tot 11 · 12 min · Season 8 Episode 5Hierdie hoofstukke beskryf ietsie van die uitverkiesing. Ons probeer dit nie verklaar nie, maar bevestig dat almal kan en mag glo in die Jesus Christus wat gesterf het en…
  • Briewe in die Nuwe Testament 4: Romeine 8 · 12 min · Season 8 Episode 4Die een hoofstuk in Romeine is so besonders, dat ons dit net MOES doen sonder enige ander hoofstuk; veral die feit dat niks God se kinders kan skei van sy liefde nie! Boodskappe…
  • Briewe in die Nuwe Testament 3: Romeine 5 tot 7 · 12 min · Season 8 Episode 3Paulus skryf in hierdie hoofstukke dat ons saam met Jesus gesterf en opgestaan het. Daarom is ons eintlik dood vir die sonde en lewend om goeie dinge te doen vir God. Boodskappe…
  • Briewe in die Nuwe Testament 2: Romeine een tot vier · 11 min · Season 8 Episode 2In Romeine een tot vier lees ons 'n opsomming van die Evangelie - die Goeie Nuus van Jesus Christus! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
  • Tobias se verjaardagboodskap vir 2026 · 4 minTobias verjaar 21 Oktober en wil vir die maats PSALM 23 vir die dag bring. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
  • Briewe in die Nuwe Testament 1: Briewe geskryf aan die gemeentes · 10 min · Season 8 Episode 1Vandag gee ons 'n inleiding om te verstaan hoe en hoekom die briewe aan die gemeentes van die nuwe kerk van Jesus Christus geskryf is. Boodskappe per epos is baie welkom! Support…
  • Boeke van die profete 43: Die profeet Maleagi · 11 min · Season 6 Episode 43Ons kom nou by die laaste boek in die Ou Testament. Maleagi moes 'n boodskap na die volk bring. Dit is amper in dialoog vorm geskryf - met die volk wat God antwoord en Hy wat…
  • Boeke van die profete 42: Sagaria vertel van die laaste dae · 11 min · Season 6 Episode 42In hierdie episode gesels ons oor Sagaria 9 tot 14. Hy profeteer oor die eindtye, hoewel daar dinge is wat in Jesus se tyd al waar geword het. Boodskappe per epos is baie welkom!…
  • Boeke van die profete 41: Sagaria se laaste vier nagprentjies · 11 min · Season 6 Episode 41In Sagaria 4-8 lees ons die volgende vier gesigte wat die profeet Sagaria by die Here gekry het, om vir die Jode te vertel. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
  • Boeke van die profete 40: Sagaria kry prentjies in die nag · 11 min · Season 6 Episode 40In Sagaria 1 - 3 lees ons van die profeet wat vir Haggai opgevolg het. God het met hom in nagtelike visoene gepraat. Vandag vertel ons van die eerste vier visioene. Boodskappe…
  • Boeke van die profete 39: Haggai · 10 min · Season 6 Episode 39Die kort boekie Haggai, beskryf die boodskappe wat God vir Serubbabel en Jesua gestuur het nadat 50 000 Jode terug is na Jerusalem, maar nie gekom het by die herbou van die…
  • Boeke van die profete 38: Sefanja · 10 min · Season 6 Episode 38Die profeet Sefanja het baie vertel van die dag van die Here, wanneer Hy die mense sal oordeel. Daar is tog ook baie van God se liefde in die boek - en dat Hy mense wil red…
  • Boeke van die profete 37: Die profeet Habakuk · 11 min · Season 6 Episode 37Habakuk was die profeet wat die wonderlike "lied" geskryf het: "Al sou die vyeboom nie bot nie" - Al sou die Galdeërs alles kom kaalstroop, het hy besluit om steeds die Here te…
  • Boeke van die profete 36: Die profeet Nahum · 11 min · Season 6 Episode 36In die boek Nahum word beskryf hoe God die stad Nineve van die Assiriërs gaan wegvee, omdat hulle God se mense wreed mishandel het. God straf skuldiges, maar sien om na sy mense…
  • Boeke van die profete 35: Die profeet Miga · 11 min · Season 6 Episode 35In die boek Miga lees ons hoe God vir Miga gebruik het om te profeteer dat Israel en Juda weggevoer gaan word, omdat hulle God vergeet het. Juda het wel vir 'n tyd teruggedraai…
  • Boeke van die profete 34: Jona gaan na Nineve · 12 min · Season 6 Episode 34In hoofstukke 3 en 4 lees ons hoe Jona toe tog in Nineve gaan preek het, maar hy was kwaad oor God se besluit daarna.... Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
  • Boeke van die profete 33: Jona kry 'n opdrag by God · 11 min · Season 6 Episode 33Jona 1 en 2 vertel ons hoe God vir hom 'n opdrag gegee het om na Nineve toe te gaan, maar hy hardloop weg van God af en beland in 'n vis se maag. Boodskappe per epos is baie…
  • Boeke van die profete 32: Die profeet Obadja · 11 min · Season 6 Episode 32In Obadja lees ons van die profesie teen Edom, of Esau, die broervolk van Israel. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
  • Boeke van die profete 31: Die boek Amos · 12 min · Season 6 Episode 31Amos was 'n skaap- en vyeboer wat God se strawwe vir Israel moes gaan vertel. Sy boodskap eindig met God wat tog 'n deeltjie van sy volk weer sou herstel. Boodskappe per epos is…
  • Boeke van die profete 30: Die profeet Joël · 11 min · Season 6 Episode 30Joël was 'n profeet in Juda, maar ons is onseker wanneer hy opgetree het. Hy het straf aangekondig, maar ook God se liefde en geduld vir die mense wat na Hom toe kom. Boodskappe…

Live, last hour: 12,929 songs on 5,226 stations in 132 countries

Discover the world through radio

More ways to discover (9)

Heard something good? Save it, or open it straight away in Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
centraalfmContinue listening