Jakson kuvaus
Ek hoop jou jaar was oraait, cope jy nog? Let's recap the big news stories of 2024 en hoe dit jou raak. Dis ideaal om 'n goed-ingeligde mens te wees. Dan... 2025, new year, new you? Ons bespreek ook effektiewe maniere om seker te maak dat jy jou New Year's Resolutions kan na kom in 2025. YOU CAN DO IT! Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: &nbs...

