Skip to content
Global sound
Ek Jy Ons

Ek Jy Ons

by Mienke Jacobs

Latest episode
Natural Birth Part 2 of 5 - Gynaecologist

About this podcast

Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.

Ek streef daarna om vir jou 'n spasie te skep waar jy op EEN plek al die inligting kan kry wat jy nodig het om besluite in die lewe te neem, also om 'n lekker mens te wees!

PS: as mengels praat jou offend, sorry.

Soms Engels, soms Afrikaans, soms sommer beide.

Welkom!
xx
Mienke

Episodes

The newest 20 of 22 episodes

  • Natural Birth Part 2 of 5 - Gynaecologist · 1 h 30 minAll the question you might have about wanting to give natural birth in a hospital. How to choose a care provider. How much intervention will there be? Will I be allowed to labour…
  • Natural Birth Part 1 of 5 - Midwife · 1 h 34 minAll the questions you might have about natural birth at home. Who is it suited for? How does is differ from a hospital? Is it dangerous? What if something goes wrong? How often…
  • Are we STILL doing New Year's resolutions? · 35 minKom leer oor hoe om minder emotional op te tree in 2026 en op te hou jouself en almal om jou te micromanage. Met ander woorde jou angs te probeer verminder. Ek sien al hoe minder…
  • The Cost of Choosing Life — even when they said abort. · 1 h 3 minShana tells the story of her daughter, Ava. And I share how Ava's story two years later touched and changed me. Life on earth is short and fickle. Every moment, every situation…
  • Wanneer positiwiteit toksies raak · 24 minEk is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk. Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe…
  • Moet jy Kaap toe trek of nie? · 49 minBlykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai. Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi…
  • Hoe om jou single vriende te help, of nie... · 40 minOm vir drie jaar single te gewees het, soos ek is een ding, maar Charlene het 28 jaar se ervaring. Kom vind uit hoe om jou single vriende te hanteer of te ondersteun in die…
  • Hoe om single wees te handle · 35 minWat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen? Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non…
  • It's not all BLACK and WHITE · 54 minIt's somewhere inbetween... Junie is Jeugmaand. Ek dink dis belangrik om na die gesprek tussen my en my vriendin Caitlin te luister. Ek is wit sy is kleurling. Veral vir ons as…
  • Gebeur alles in die lewe regtig vir n rede? · 23 minWAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying. Ons maak die redes op, want ons is konstant op soek na…
  • Breek jou procrastination gewoonte NOU · 29 minAg, uitstel en uitstel is al deel van ons DNA. Procrastinate raak vinning, vinnig 'n gevaarlike gewoonte. Ek is n baas in procrastinate en deel graag my ervaring en hoekom jy so…
  • Dinge wat skool ons nie leer nie, maar jy MOET weet van die lewe. · 31 minWat is wyshied en kennis as ons dit nie met mekaar deel nie? Hier is my top 10 of wat tips wat ek dink jou gaan help om 'n gelukkiger jy te wees. Foute met voordele, sou ek (en…
  • Hoe Bulimia en Anorexia lewens kan verwoes. · 1 h 0 minMy vriendin, Fiona deel met my haar verhaal oor hoe sy bulimia en anorexia oorwin het na 6 jaar in die greep daarvan. Hoe verval mens in so 'n kondiesie, hoe gebeur dit? Met wie…
  • Moet jou passie jou loopbaan word? · 22 minHoe identifiseer ek my passie? Wat moet 'n "passie" vir my bied? Wat moet 'n "werk" vir my bied? Kan die twee dieselfde ding wees? My opinie verskil dalk van die…
  • Kan mense regtig verander? · 23 minHoe weet ek as daar iets in my lewe is wat ek moet verander? Hoe vind verandering plaas? Is accountability regtig so belangrik? Hoe help ek ander om te verander? Kom vind uit!…
  • As iemand jou offend is dit jou eie skuld, but hear me out. · 29 minDis jou verantwoordelikheid om te begin boundaries instel, maar wat is maklikste manier om dit te doen? Hoe bou jy selfvertroue op om bv. 'n vriendskap te verbreek.... What you…
  • Hoe om actually by jou "New Year's Resolutions" te stick · 24 minEk hoop jou jaar was oraait, cope jy nog? Let's recap the big news stories of 2024 en hoe dit jou raak. Dis ideaal om 'n goed-ingeligde mens te wees. Dan... 2025, new year, new…
  • A new perspective on Daddy Issues · 21 minThink you don't have Daddy Issues, think again. This is possibly a very tender topic to tackle and it gets under my skin when others in the public eye start to romanticize it in…
  • How to communicate like a pro · 25 min"Did you hear what I said?" "Are you listening to me?" Sound familiar? In this episode we explore how our differences in personality types and gender influence the way we…
  • Let's address your stress and how to control your thoughts. · 24 min"Never make an important decision when you're emotional" Ever heard that statement? BUT what if I feel like I'm constantly emotional? What are we to do if our emotions are out of…

Live, last hour: 8,343 songs on 3,486 stations in 133 countries

Discover the world through radio

More ways to discover (9)

Heard something good? Save it, or open it straight away in Spotify.

Radio 538 luisteren - Live!Popular right now