Catatan episode
Hoe weet ek as daar iets in my lewe is wat ek moet verander? Hoe vind verandering plaas? Is accountability regtig so belangrik? Hoe help ek ander om te verander? Kom vind uit! Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: [email protected]

