Vai al contenuto
Global sound
Elvira Joubert PotGooi

Elvira Joubert PotGooi

di Elvira Joubert

Ultimo episodio
WIE HET JOU OOR?

Informazioni su questo podcast

Welkom by die Elvira Joubert PotGooi – 'n plek waar eerlike gesprekke, geloof, inspirasie en die alledaagse lewe bymekaar kom.

Saam met Elvira verken ons temas wat die hart raak: geloof, familie, persoonlike groei, hoop, uitdagings en die stories wat ons vorm.

Elke episode bied opregte gesprekke, praktiese wysheid en bemoediging om jou te inspireer en toe te rus vir die lewe.

Of jy nou op pad werk toe is, by die huis ontspan of net 'n oomblik van inspirasie nodig het – hierdie potgooi is vir jou.

Luister. Groei. Word geïnspireer.
Nuwe episodes gereeld beskikbaar.

'n Produksie van Dis Raak Produksies.
Met trots vervaardig deur Dis Raak Produksies, waar betekenisvolle stories, professionele media en kreatiewe inhoud saamkom om mense te inspireer en impak te maak.

Episodi

  • WIE HET JOU OOR? · 11 min · Stagione 1 Episodio 9Real conversations, real moments, and a little lipstick mishap. That's life. Die stemme waarna jy luister, vorm die waarheid wat jy glo, maar is dit God se waarheid? Nie elke…
  • Wie Besit jou huis? · 7 min · Stagione 1 Episodio 8Die vyand het nie jou hele huis nodig nie… net een spyker in die muur. Een kompromie. Een deur wat oopbly. Een ding wat jy weet nie daar hoort nie, maar wat jy aanhou verskoon…
  • MY KANT. JOU KANT. GOD SE KANT · 23 min · Stagione 1 Episodio 7Ons sien ’n deel. God sien die groter prentjie Elke storie het meer as een kant. Daar is my kant, wat ek gesien, gevoel en beleef het. Daar is jou kant, wat jy gesien, gevoel en…
  • Vir wat kniel jy wanneer niemand anders kyk nie? · 28 min · Stagione 1 Episodio 6Shadrag, Mesag en Abednego het in ’n wêreld geleef waar almal verwag is om voor dieselfde beeld te buig. Die druk was groot, die gevolge was ernstig en die oond was reeds warm —…
  • Is Jou tee sterk genoeg? · 10 min · Stagione 1 Episodio 5Tee leer ons iets besonders oor ons wandel met God. ☕💧 Water alleen is net water. 'n Teesakkie alleen is net 'n teesakkie. Maar wanneer hulle saamkom, begin iets besonders…
  • GEKROON · 11 min · Stagione 1 Episodio 4Kom wees deel van ’n kreatiewe en geestelike retreat, aangebied in samewerking met Bernina. GEKROON is ’n unieke retreat-ervaring wat vroue nooi om weer met hulself in aanraking…
  • Waar Pas Ek In? · 57 min · Stagione 1 Episodio 3Jesus se antwoord: “Doen wat Ek jou geroep het om te doen.” Ons vra so maklik: “Here, waar pas ek in? Wat is my plek? Hoe kan ek ’n verskil maak?” Maar soms is Jesus se antwoord…
  • Die Gevaar van "Ek Sal Later" · 26 min · Stagione 1 Episodio 2Uitstel (*delay - lui*) of Ongehoorsaamheid? 🎙️🔥 Hoeveel keer sê ons: “Ek sal later,” maar eintlik vra God vir nou? In hierdie episode gesels ons oor die gehoorsaamheid van…
  • Swanger met God Se Plan · 14 min · Stagione 1 Episodio 1In hierdie episode praat ons oor doel, geloof, vrees en die saad wat Jesus binne-in jou geplant het. 🌱✨ Deur persoonlike getuienisse, Bybelse waarheid en die verhaal van Koningin…

In diretta, ultima ora: 10.048 brani su 4.067 stazioni in 114 paesi

Scopri il mondo attraverso la radio

Altri modi per scoprire (9)

Hai sentito qualcosa di bello? Salvalo, o aprilo subito in Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Radio 538 luisteren - Live!Popolare ora