Shownotes
Real conversations, real moments, and a little lipstick mishap. That's life. Die stemme waarna jy luister, vorm die waarheid wat jy glo, maar is dit God se waarheid? Nie elke stem waarna jy luister, verdien om die waarheid te word wat jy glo nie. Die stemme waarna jy gereeld luister, word mettertyd die stemme wat jou denke, besluite en selfs jou identiteit beïnvloed. En die gevaar is dat iets wat jy oor en oor hoor, later soos die waarheid kan begin klink, selfs wanneer dit glad nie die wa...
Website: rvltn.co.za

