Aller au contenu
Global sound
Kompas

Kompas

Kompas: Marlie Coetzee se missie

· 24 min

Notes d’épisode

11 November 2026: Jy kan nie kan wag tot jy 25 is om te leer hoe geld werk nie. Marlie Coetzee was vir 12 jaar by Viva, waarvan sewe jaar as uitvoerende direkteur, en nou het sy 'n nuwe missie - om tienermeisies gereed te maak vir die lewe wat kom. Marlie glo dat meisies tussen 15 en 18 die perfekte ouderdom is om hierdie lewensvaardighede aan te leer, want dis wanneer jy begin droom oor jou eerste voertuig, jou matriekafskeid, en jou toekoms.

Site web: omny.fm

En direct, dernière heure : 12 473 titres sur 6 057 stations dans 135 pays

Découvrez le monde par la radio

Plus de façons de découvrir (7)

Vous avez entendu quelque chose de bien ? Enregistrez-le, ou ouvrez-le directement dans Spotify.

★ Artiste de la semaine La plus forte progression à la radio cette semaine
Ton titre ici ? À partir de € 9 par semaine →
Rádio ROCKContinuer l’écoute