About this podcast
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Episodes
The newest 20 of 1,611 episodes
- Kompas: SETA’s, leerlingskappe en vakleerlingskappe · 24 min16 November 2026: Wat is die verskil tussen SETA’s, leerlingskappe en vakleerlingskappe? Watter geleenthede bied dit aan jongmense?
- Kompas: Hoërskool Ben Vorster se presteerders · 23 min13 November 2026: Ons maak ‘n draai by Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen om met ‘n danser en ‘n redenaar te gesels. Hulle het onlangs baie goed in kompetisies gepresteer.
- Kompas: Grootste foute met werksaansoeke · 21 min12 November 2026: Suzette van Rooyen, praktykbestuurder van ’n onkologiepraktyk, gee praktiese raad oor CV's, werksaansoeke en werksonderhoude om jong werksoekers se kanse op…
- Kompas: Marlie Coetzee se missie · 24 min11 November 2026: Jy kan nie kan wag tot jy 25 is om te leer hoe geld werk nie. Marlie Coetzee was vir 12 jaar by Viva, waarvan sewe jaar as uitvoerende direkteur, en nou het sy…
- Kompas: Rico Immelman · 20 min10 November 2026: Van 7de Laan en Spooksoeker tot die verhoog – die jong akteur Rico Immelman is besig om sy merk in die vermaaklikheidsbedryf te maak. Hy vertel meer oor sy…
- Kompas: Watter beurse is daar vir naskoolse studie? · 25 min9 November 2026: Watter soorte befondsing is daar vir iemand wat universiteit toe gaan? Wat is die verskil tussen ‘n studiebeurs en ’n akademiese beurs? Wat van ‘n toelaag?
- Kompas: Beroepe in die landboubedryf · 23 min6 November 2026: Barrie Ferreira vind uit wat dit behels om ‘n landbouberoep te volg in die pakhuisbedryf, kwaliteitsbestuur en wildsbestuur.
- Kompas: Verstaan wat aanvullings jou bied · 22 min5 November 2026: Wat neem jy werklik in wanneer jy aanvullings gebruik? Johan Nel van Nutritional Performance Labs (NPL) praat oor die belangrikheid daarvan om aanvullings se…
- Kompas: Wat kan ek doen om eksamenspanning te verlig? · 24 min4 November 2026: Die matriekeindeksamen is aan die gang, en baie leerders voel oorweldig deur die lang ure, hoë verwagtinge en min hersteltyd. Konstante oorlading steel jou…
- Kompas: SOS se beginnerrobotika-kompetisie · 21 min3 November 2026: Robotika gaan oor veel meer as net robotte en rekenaars. Meer as 100 leerders het onlangs hulle vaardighede op die proef gestel tydens die Solidariteit…
- Kompas: Jong mans se geestesgesondheid · 23 min2 November 2026: Luister na ‘n storie van hoop van iemand wat bewusmaking skep oor jong mans se geestesgesondheid.
- Kompas: Skoolfokus - Hoërskool Framesby · 24 min30 Oktober 2026: Barrie Ferreira kuier by Hoërskool Framesby in die Oos-Kaap, waar hy met twee uitskieterleerders gesels.
- Kompas: Stemme tel en bekendmaking van uitslae · 20 min29 Oktober 2026: Ilke Davids van die Onafhanklike Verkiesingskommissie praat oor die stemtelproses en die bekendmaking van verkiesingsuitslae.
- Kompas: Liefde is Rooi · 24 min28 Oktober 2026: LIEFDE IS ROOI is ’n plaaslike film wat diep delf in familie, trauma, liefde en die krag van gemeenskap. In die kollig is twee akteurs wat ’n besondere bydrae…
- Kompas: Akademia se eerste studentemusiekblyspel · 20 min27 Oktober 2026: Hazel Janse van Rensburg gesels met Miné Noeth, kultuurkoördineerder by Akademia, oor Akademia se eerste studentemusiekblyspel, wat van 3 tot 10 Oktober by die…
- Kompas: Gly só stresloos deur die eksamentyd · 20 min26 Oktober 2026: Eksamentyd is gevul met verskeie emosies. Wat moet jy doen tydens hierdie stresvolle tydperk om te verseker dat jy heel aan die ander kant uitkom?
- Kompas: Fisiese Wetenskap-eksamenvoorbereiding · 24 min23 Oktober 2026: Hoe berei jy voor vir ‘n Fisiese Wetenskap-eksamen? Barrie Ferreira deel praktiese raad en ‘n gratis hulpbron om jou daarmee te help.
- Kompas: Hoe en waar word stemme getel? · 21 min22 Oktober 2026: Ilke Davids van die Onafhanklike Verkiesingskommissie verduidelik hoe en wanneer stemme getel word, en moedig jongmense aan om aktief aan die demokratiese proses…
- Kompas: Lauren Louw · 24 min21 Oktober 2026: Ons gesels met Lauren Louw van Delft. Sy is 'n top-gimnas, nasionale sportaerobiese kampioen en Protea-afrigter van Kaapstad. Sy het bo uitdagende omstandighede…
- Kompas: POORT-skryfkompetisie · 23 min20 Oktober 2026: Het jy al gehoor van die POORT-skryfkompetisie? Micke de Jager van DF Akademie is vanjaar as die wenner in die poësiekategorie aangewys met haar gedig, Hout met…








