Note dell’episodio
Dean Balie lees vir oulaas voor uit TUSSEN TWEE VURE, die kortverhaalbundel van advokaat Pieter van Wyk se jeugervaringe van 27 jaar in die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Hy lees twee stories: HOOGGEAGTE JOHN DOE en WAAR IS ALLES HEEN?
Sito web: omny.fm

