About this podcast
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Episodes
The newest 20 of 610 episodes
- Kortom 10 November 2026 · 15 minRyno Eksteen skryf in sy kortverhaal, VOETSTOOTS, oor die uitwerking wat ‘n isolerende verhouding op ‘n mens kan hê, en die paaie waarop so ‘n soort verhouding jou gedagtes kan…
- Kortom 3 November 2026 · 10 minDeel 2: Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal POST-MANDELA, voor.
- Kortom 27 Oktober 2026 · 21 minDot Serfontein deel in haar kortverhaal, DIE SPOOK BY DIE OSKAMP SE HEK, van ‘n jong kind se verbeeldingsgange. Die vraag waarmee die kind konfronteer word, is of sy altyd die…
- Kortom 20 Oktober 2026 · 11 minDeel 1: Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal POST-MANDELA, voor.
- Kortom 13 Oktober 2026 · 15 minFrancois Stemmet vertel in sy kortverhaal, DIT BETAAL OM TE ADVERTEER, hoekom dit belangrik vir ‘n man is om eerlik te kommunikeer as hy die liefde van sy lewe wil wen. Die…
- Kortom 6 Oktober 2026 · 11 minDean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal, OPROEP NA SOWETO, voor.
- Kortom 29 September 2026 · 16 minStanley Cierenberg vertel in sy kortverhaal, ZETTIE EN DIE TENTROK, hoe ‘n dame ‘n man moes help wegkruip vir sy kwaai vrou. Die voorleser is Johny Klein.
- Kortom 22 September 2026 · 15 minKaptein André Stander het van binne die polisie, glo uit verveeldheid met sy werk, begin banke beroof. Dean Balie lees oudpolisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal, ANDRÉ…
- Kortom 15 September 2026 · 13 minAbraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIE ROOI VAAS, van ‘n jong dame wat baie waarde heg aan ‘n vaas wat aan haar tante behoort. Stukkie vir stukkie ontdek sy ook die…
- Kortom 8 September 2026 · 15 minDean Balie deel die oudpolisieman en skrywer, Piet van Wyk, se ervaring van sy vriend Carlos met ons in die kortverhaal, CARLOS. Kayle Farmer lee die gedig, VURE, voor.
- Kortom 1 September 2026 · 12 minNellie Alberts skryf in die kortverhaal, ELKE HOND KRY SY DAG, van ‘n tienerseun wat ‘n afgetrede polisiehond aanneem, en die avonture waarop hulle gaan. Die voorleser is Armand…
- Kortom 25 Augustus 2026 · 12 minTUSSEN TWEE VURE, Pieter van Wyk se ervarings as ‘n jong polisieman in ‘n veranderende Suid-Afrika, kom weer aan die beurt. Dean Balie deel oud-polisieman en deesdae advokaat…
- Kortom 18 Augustus 2026 · 24 minAudrey Blignault deel in haar kortverhaal, ‘N RYSTOEL MET ROOI ROSE, die ervaringe van ‘n jong dogter wat vir die eerste keer in haar lewe sal weet hoe dit voel as oupa en ouma…
- Kortom 11 Augustus 2026 · 13 minDean Balie lees Pieter van Wyk se kortverhaal, TUSSEN TWEE VURE, oor ervarings as ‘n jong polisieman in ‘n veranderende Suid-Afrika.
- Kortom 4 Augustus 2026 · 15 minAbraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIT WAS ‘N VOORGEVOEL, van twee boeties wat vir jare lank nie met mekaar gepraat het nie, maar wel tog op die punt staan om dalk…
- Kortom 28 Julie 2026 · 16 minRichard van der Westhuizen lees Jan Horn se twee kortverhale, ’N KAR HET KARAKTER en TOTSIENS MY SKATTEBOL, uit sy aweregse bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS.
- Kortom 21 Julie 2026 · 21 minElsabe de Jager deel in haar kortverhaal, ‘N HOND SE HART, die ervaringe van ’n emigrant, en hoe so ‘n skuif ‘n dame en haar hele gesin vir altyd beïnvloed. Die voorleser is Sue…
- Kortom 14 Julie 2026 · 17 minRichard van der Westhuizen lees drie van Jan Horn se kortverhale voor, en vertolk as’t ware die rol van Jan Horn. Hy word met ‘n stofsuier gekonfronteer in DIE KIRBY; die…
- Kortom 7 Julie 2026 · 21 minNelia Engelbrecht vertel in haar kortverhaal, WRAAK PROE SOOS MELKSKOMMEL, van ‘n tienerseun se planne om die boelies in sy skool te uitoorlê. Die voorleser is Wiandré du Plessis.
- Kortom 30 Junie 2026 · 17 minRichard van der Westhuizen lees twee stories voor uit Jan Horn se gewilde bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS. WAAIGRAS EN DIE BARMHARTIGE SAMARITAAN en ’N WOORDEBOEK IN C SHARP is…


