Salt la conținut
Global sound
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Die drie passies van Nico Smit

· 14 min · Episodul 100

Note de episod

Verbeel ek my of ervaar ’n al groter groep van my dominee-vriende deesdae ’n roeping van die Here Europa toe? Of na Kaapstad? En jy is reg, wie is ék om te oordeel. Ek self het al menigmaal gebid, Here stuur my asseblief na een of ander mooi plekkie in die berge of langs die see! Toe Nico Smit agt jaar gelede die roepstem hoor, wie sal Brakpan toe gaan? Het hy geantwoord: Hier is ek Here stuur my. “Ek woon in Brakpan. En kom ek sê sommer reguit: al daardie grappies wat mense maak, is nie waar nie . . .
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Site: jacostrydom.podbean.com

Live, ultima oră: 9.844 melodii pe 4.428 posturi din 122 țări

Descoperă lumea prin radio

Mai multe moduri de a descoperi (7)

Ai auzit ceva frumos? Salvează-l sau deschide-l direct în Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Radio WVOLContinuă să asculți