Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
av jacostrydom
Nyeste episode
Jaco Strydom gesels met Ryno Meyer oor Fellowship City
Jaco Strydom gesels met Ryno Meyer oor Fellowship City
Om denne podkasten
Jaco Strydom gesels met vreemde wesens oor eienaardige dinge
Episoder
De 20 nyeste av 97 episoder
- Jaco Strydom gesels met Ryno Meyer oor Fellowship City · 21 min · Episode 114"Ons aanbid in Engels, Sotho, Zulu, Sepedi, Afrikaans, Tswana, Xhosa en Tsonga. Ons preek in Engels. Ons doen dit omdat ons geroep is om mense te bereik wat nie vir Jesus ken…
- Jaco Strydom gesels met Marius Schoombie oor donker tye en ’n vreemde lig · 20 min · Episode 113Ons gesels oor misdaad. Marius Schoombie is geen polisieman of ’n kriminoloog nie — hy is ’n dominee by Stellenberg gemeente — maar hy het dit al aan sy eie lyf gevoel. ’n Paar…
- Deon Els, rugby kopdokter, dominee, vredemaker . . . · 31 min · Episode 112Hulle noem hom die kopdoter van die Blitzbokke, die Springbok-sewespan wat onlangs gekroon is as wêreldkampioene. Deon Els is ook predikant by Helderberg Gemeente in Somerset-Wes…
- Jaco Strydom gesels met Frikkie Coetzee · 38 min · Episode 111"Die groot gevaar is dat ons vandag wil onttrek en terugtrek en bedreig voel, terwyl die liefde van die Here ons juis oor grense vat. Wanneer ons oor grense beweeg, buite ons…
- Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland · 19 min · Episode 110“Ek wil nooit ’n dominee op die platteland wees nie!” Hoe baie moes ek dit al hoor. Of iets soortgelyks. Veral onder jonger dominees deesdae. Ja, hulle sien dalk nog kans vir “’n…
- Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer · 43 min · Episode 109“Ja, so ons doen maar sulke goeters,” sê Santie Tyrer en lig haar skouers. Sy vertel van ’n vrou wie se man onlangs oorlede is: “Dit was ’n reënerige Dinsdag, en dis koud en die…
- Rudolph Scharneck, die vlieënde dominee · 18 min · Episode 108Rudolph Scharneck is ’n dominee wat graag die misterieuse stiltes van die hoogtes opsoek. Soms vind hy dit in die wilde vrede van hoë bergpieke, ander kere in die klank van die…
- Jaco Strydom with Mike and Megan Ribbens · 1 t 2 min · Episode 10720 years ago they moved from the USA to Africa . . . “I enjoy God's abundant goodness in South Africa through great people, majestic landscapes and animals, and top-tier food…
- Jaco Strydom gesels met Sané Leach · 25 min · Episode 106“Waarom doen jy dit?” vra ’n besoeker. Sy was ’n welaf vrou, onthou ek, uit die Ooste van Pretoria. En ’n mens kan haar vraag verstaan. Dit was waarskynlik moeilik om te glo dat…
- Annatha Nel is dominee weerskante van die Oranje · 30 min · Episode 105Annatha is ’n besige dominee en ’n entrepreneur. Sy het onder andere ’n skoenwinkel, Voetspore van Hoop, en haar man boer . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n…
- Hendrico Ockhuys se bediening in Ysterplaat · 15 min · Episode 104Hendrico Ockhuys is deesdae ietwat van ’n legende in die Kaapse kerkomgewing, ’n mens loop hom orals raak. “Ek woon in Ystrplaat by Isibindi. Ons “huis” is uniek want dit is…
- Sanré Benadé, die dominee wat groot dinge met min regkry · 31 min · Episode 103Die vroeë kerk het die gawe gehad om baie te doen met min, en dis iets wat die groter kerk vandag ook by Sanré Benadé kan leer . . .Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
- Zakhe Mazibuko: Preacher, Let My People Go! · 50 min · Episode 102Jaco Strydom talks to Zakhe Mazibuko about his interresting life and the new book on church and money that caused a stir amongst pastors . . . Kerkbode
- Lizelle de Bruin, die mens agter die stem op RSG · 37 min · Episode 101Lizelle de Bruin “bedien” tot 450 000 mense op ’n slag. Praat van ’n groot gemeente! Gewoonlik is sy aan die ander kant van die mikrofoon. Die keer kon ek die vrae vra. Ons…
- Die drie passies van Nico Smit · 14 min · Episode 100Verbeel ek my of ervaar ’n al groter groep van my dominee-vriende deesdae ’n roeping van die Here Europa toe? Of na Kaapstad? En jy is reg, wie is ék om te oordeel. Ek self het…
- Jaco Strydom gesels met Reggie Peace · 12 min · Episode 99Gee ons meer vredemakers soos Reggie Peace! Meeste Suid-Afrikaners ken Reggie Peace as akteur en sanger. Maar hy word toenemend ook geken as skrywer. Sy eerste draaiboek is in…
- Nic Grobler se beelde vertel stories · 45 min · Episode 98. . . Nic is soos ’n ontdekkingsreisiger en hierdie is net een van die vreemde reise van verwondering waarop sy beelde hom geneem het. Elke beeld het ’n storie. Oor en oor vertel…
- Jaco Strydom gesels met Len Muller · 21 min · Episode 97Jare later hoor ek Len Muller en Steff Bos se verwerking van Sarie Marais op die radio en gooi amper die kar om. Die ou se droom het waar geword, het ek gedink en gewens ek kan…
- Ivor Swartz en Jaco Strydom oor Eendag Is Te Ver · 55 min · Episode 96Ivor Swartz en Jaco Strydom gesels op Netwerk24 oor ’n hordes dinge, o.a. jeugbediening, moeilikheid in die nuus, die kerk en die nuwe boek, Eendag is te ver ... Borg 'n bed in…
- Jaco Strydom gesels met Ashe Steenbok · 43 min · Episode 94“Hoe word jy toe ’n Anglikaanse priester?” vra ek. “Wel, toe gebeur God!”sê hy. Hy vertel van die groot indruk wat die woorde van ’n ryloper op sy lewe gemaak het. Die ou het…








