Bölüm notları
18 November 2026: Hoë brandstofpryse stoot inflasie op tot die hoogste vlak in meer as 2 jaar. Sal die Reserwebank torring aan sy uitleenkoers? Wat behels die polisie se nuwe Herstel Agenda - ons praat met 'n parlementslid wat toesig moet hou oor die uitvoering van dié plan.
Web sitesi: omny.fm

