About this podcast
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Episodes
The newest 50 of 3,000 episodes
- Monitor: Daling in petrolprys voorspel · 47 min16 November 2026: 'n Daling in die petrolprys word voorspel. Die ANC stel 'n nasionale koalisie-onderhandelingspan aan onder leiding van sy sekretaris-generaal. Negentig persent…
- Monitor: ANC gee terugvoer oor koalisies · 47 min13 November 2026: Die ANC gee terugvoer oor koalisies: Klop die syfers om rade te vorm? Ons praat met 'n navorser. Die Amerikaanse Demokraat, Scott Colom, word verkies as…
- Monitor: Waar staan dinge met koalisie-onderhandelinge? · 49 min12 November 2026: Die Helen Suzman-stigting sê Julius Malema het die afgelope sewe jaar volgehoue aanvalle op die regbank gedoen en kan dus nie op die Regterlike Dienskommissie…
- Monitor: Werkloosheidskrisis verdiep · 51 min11 November 2026: Suid-Afrika se werkloosheidskrisis verdiep. Soos sake nou staan, sal brandstofpryse aanstaande maand daal. Ons vra 'n kenner hoekom meer as 14 miljoen…
- Monitor: Kommer oor verhoging in skoolfooie · 49 min10 November 2026: Die saak teen die 10 mense wat stembriewe in Douglas opgeskeur het, gaan vandag voort. Erge kommer oor die meeste skole wat hulle fooie bó die inflasiekoers…
- Monitor: Action SA oor hulle sukses en koalisieplanne · 49 min9 November 2026: Ná die verkiesing is die uitslag in 137 rade steeds onbeslis - ons bespreek die opsies en moontlikhede van hoe jy op plaaslike regeringsvlak regeer sal word…
- Monitor: Koalisieregerings vir Gauteng se drie groot metro’s · 49 min6 November 2026: Die ANC se steun hou aan om te kwyn; koalisieregerings blyk die voorland te wees vir Gauteng se drie groot metro’s. Ons praat met Hellen Zille, die DA se…
- Monitor: Die verkiesings in SA en die VSA is verby - wat nou? · 49 min5 November 2026: Ons hoor by die OVK hoe die verkiesing verloop het en hoe die tellery vorder. Wat sal nou in Amerika gebeur ná die Demokrate se geskiedkundige oorwinning in die…
- Monitor: Dit is stemdag · 49 min4 November 2026: Stembusse maak oor minder as 'n uur oop in die plaaslike regeringsverkiesing. Kommer oor werksverliese in die landbousektor nadat Suid-Afrika uit AGOA geskop is…
- Monitor: SA uit AGOA geskop · 50 min3 November 2026: Amerika se weglating van Suid-Afrika uit die AGOA-handelsprogram, ontlok wye reaksie. Meer as 200 stemlokale in Kaapstad het gister laat geopen. Die…
- Monitor: Vyf verdagtes môre in hof oor Donovan Marx-plaasaanval · 48 min2 November 2026: Vyf verdagtes sal na verwagting môre in die hof verskyn in verband met die Donovan Marx-plaasaanval. Sowat 2,6 miljoen mense kan vandag en môre spesiale stemme…
- Monitor: Kaapstad verskerp veldtog teen taxigeweld · 46 min30 Oktober 2026: Die polisie en die Kaapstad-metro verskerp hulle veldtog teen taxigeweld. Parlementslede eis deursigtigheid oor die Iran-vlootherrie. 'n Back-A-Buddy-veldtog om…
- Monitor: Suid-Afrikaners reis minder plaaslik, maar spandeer meer · 43 min29 Oktober 2026: Suid-Afrikaners reis minder binne die landsgrense, maar spandeer meer op hulle reise. Meiringspoort sal betyds oop wees vir motoriste wat dié feestyd kuswaarts…
- Monitor: Tesourie beplan om brandstofheffings permanent te skrap · 45 min28 Oktober 2026: 'n Nuwe varsproduktemark in Mpumalanga wil 150 000 kleinskaalse en opkomende boere direkte toegang tot formele handelsmarkte gee. Duduzile Zuma-Sambudla gaan…
- Monitor: Gevalle van maagdermontsteking in Bronkhorstspruit neem toe · 48 min27 Oktober 2026: Die aantal maagdermontsteking-gevalle in Bronkhorstspruit styg tot 833. Die voormalige Vlakplaas-bevelvoeder sê die NVG het versuim om sy werk te doen. Wat lok…
- Monitor: Parlement eis optrede oor waterkrisis in Tshwane · 46 min26 Oktober 2026: Die polisie loof 'n beloning uit ná 'n skietvoorval in Lavender Hill op die Kaapse Vlakte. Die parlement eis optrede oor die waterkrisis in die Tshwane-metro…
- Monitor: Witskrif oor plaaslike regering bekendgemaak kort voor verkiesing · 52 min23 Oktober 2026: Die regering stel die finale hersiene witskrif oor plaaslike regering bekend. 'n Belangrike bedrogsaak waarby spioene betrokke is, sal in die openbaar gehou…
- Monitor: Effe verligting vir motoriste · 52 min22 Oktober 2026: Effe verligting vir motoriste. Politieke partye reageer uiteenlopend op die mediumtermyn-begrotingsraamwerk. Die polisie is op soek na rekrute uit…
- Monitor: Sal die minister van finansies brandstofprysverligting aankondig? · 52 min21 Oktober 2026: Motoriste hoop dat die minister van finansies verligting by die brandstofpomp sal aankondig. Kritiek teen die stiging van die Rooivleisforum. Ons vind uit watter…
- Monitor: Mbeki ontken inmenging in vervolging van WVK-sake · 49 min20 Oktober 2026: Oudpresident Thabo Mbeki ontken inmenging in die vervolging van die Waarheid- en Versoeningskommissie-sake. Wat wil die Vryheidsfront Plus bereik met sy dispuut…
- Monitor: Wat is Trump se doel met opskorting van Rusland-sanksies? · 49 min19 Oktober 2026: November se SASSA-uitbetalings gaan vroeër plaasvind. Net vyf van die Ekurhuleni-metro se 37 swembaddens in 'n werkende toestand. Wat voer president Trump in die…
- Monitor: Nóg ’n skerp styging in brandstofprys? · 50 min16 Oktober 2026: Die OVK sê hy sal die Konstitusionele Hof se bevel oor kandidaatlyste uitvoer. Nog 'n skerp styging in die brandstofprys voorspel. Miljoene Suid-Afrikaners ly…
- Monitor: PAGAD se herverskyning op die Kaapse Vlakte · 49 min15 Oktober 2026: 'n Verdagte sal na verwagting vandag in die hof verskyn in verband met die skietery in Katlehong aan die Oos-Rand wat die lewens van vier lede van die…
- Monitor: Nasionale Verbruikerskommissie onder skoot oor telebemarkerriglyne · 49 min14 Oktober 2026: Die Nasionale Verbruikerskommissie se riglyne om telebemarkers te beheer, kom onder skoot. Die regering se pogings om met landsburgers te kommunikeer word…
- Monitor: Tshwane-burgemeester sê stad se finansiële situasie is omgekeer · 50 min13 Oktober 2026: Tshwane se burgemeester beweer dat die stad sy finansiële situasie omgekeer het. Die adjunk nasionale polisiekommisaris se bedanking behoort nie die einde van…
- Monitor: Matrieks begin met hulle finale eksamen · 49 min12 Oktober 2026: Meer as 'n miljoen matrikulante sal van vandeesweek af in die finale eksamen pen op papier sit. Asielaansoeke deur buitelanders sal na verwagting van 10 November…
- Monitor: Gewelddadige onluste teen migrante in talle stede · 51 min9 Oktober 2026: Gewelddadige onluste teen migrante breek uit in Durban, Gqeberha en Soweto in Johannesburg. Druk uit talle oorde vir 'n brandstofprysverliging - ons praat met 'n…
- Monitor: Ian Cameron gaan identiteit van seksuele oortreders bekendmaak · 50 min8 Oktober 2026: Die voorsitter van die polisieportefeuje-komitee, Ian Cameron, gaan sélf die identiteite van seksuele oortreders bekendmaak. Volgens 'n Konstitusionele…
- Monitor: Plaasmoord in Noordwes wyd veroordeel · 48 min7 Oktober 2026: 'n Plaasmoord naby Ottosdal in Noordwes word wyd veroordeel. Die Dierebeskermingsvereniging lê misdaadklagte teen polisiebeamptes betrokke by die dood van die…
- Monitor: Pleidooie vir brandstofprysverligting · 48 min6 Oktober 2026: Met hemelhoë brandstofprysverhogings vanaf middernag, rig politieke partye en vakbonde 'n dringende versoek vir prysverligting. Kommer oor 'n ten-alle-koste-wen…
- Monitor: Die Weermag bestee miljarde aan private huurvlugte · 49 min5 Oktober 2026: Die Weermag bestee bykans R4,2 miljard aan private huurvlugte. Iran sê die Straat van Hormoes bly gesluit tot die VSA aan sewe voorwaardes voldoen. ’n Herrie…
- Monitor: Herrie oor skildery van Krotoa · 48 min2 Oktober 2026: Die uittredende polisieombud van die Wes-Kaap, Oswald Reddy, sê die kaping van die polisiediens deur bendes bly 'n reuse uitdaging. Die MRK reageer op die…
- Monitor: Brondstofprysskok wag op motoriste · 48 min1 Oktober 2026: 'n Yslike brandstof-skok wag op motoriste. Operasie Shanela neem in 'n week meer as 14 000 verdagtes in hegtenis, maar daar is kommer oor die uiteindelike…
- Monitor: Werkloosheid neem toe in tweede kwartaal van 2026 · 47 min30 September 2026: President Ramaphosa sê 50 000 gevalle van geslagsgeweld en vrouemoord en meer as 36 000 gevalle van verkragting is in die 2025/26 boekjaar aangemeld…
- Monitor: R6 miljard vloei onwettig uit SA weens swak regulasies en beheermaatreëls · 47 min29 September 2026: Politieke partye is diep bekommerd oor die voortgesette massaskietvoorvalle. Ons verduidelik hoe die kandidatelys-fiasko die ANC duur te staan kan kom in die…
- Monitor: 27 Dood in naweek van ongebreidelde misdaad · 49 min28 September 2026: 'n Naweek van ongebreidelde misdaad landwyd eis minstens 27 lewens. 'n Nuwe databasis van sowat vier miljoen slawe in voormalige Britse kolonies - ook…
- Monitor: Bek-en-klouseer steek kop uit in Namibië · 49 min25 September 2026: 164 Suid-Afrikaners is reeds vanjaar in 38 voorvalle van massaskietery dood. Die One Billion Rising South Africa-organisasie betoog teen vrouemoorde in…
- Monitor: Trump oorweeg verbod op Amerikaanse dieseluitvoere · 48 min24 September 2026: Die Reserwebank sê sy besluit om die repokoers met 25 basispunte te verhoog, is 'n voorsorgmaatreël teen prysskokke. Die polisie in KwaZulu-Natal sal met…
- Monitor: Styging in rentekoerse in die vooruitsig · 48 min23 September 2026: 'n Verhoging in die repokoers blyk onafwendbaar te wees. Bela-Bela se inwoners stig 'n politieke party vir die plaaslike verkiesing. 'n Kaapse prokureur vra…
- Monitor: 'n Algehele verbod op drink en bestuur dalk binnekort werklikheid · 49 min22 September 2026: Die departement van vervoer is vasberade om 'n algehele verbod op dronkbestuur in te stel. Meer gegoede skole in Gauteng sukkel om kop bo water te hou nadat…
- Monitor: Drie ondervra oor Oos-Rand-moorde · 51 min21 September 2026: Drie mense word ondervra in verband met die moord op nege vroue aan die Oos-Rand. Die uitbreking van a-pokke plaas die kollig weer op die belangrikheid van…
- Monitor: Verskerpte optrede ná negende liggaam aan Oos-Rand gevind is · 53 min18 September 2026: Verskerpte optrede van die polisie nadat 'n negende liggaam van 'n vrou aan die Oos-Rand gevind is. Reaksie op die VSA se jongste visumbeperkings en…
- Monitor: Meer as 5 000 plaaslike regering-verkiesingskandidate gediskwalifiseer · 52 min17 September 2026: Die OVK sê meer as 5 000 kandidate vir die plaaslike regeringsverkiesings is gediskwalifiseer. Mense word gewaarsku om nie vals inligting oor 'n sogenaamde…
- Monitor: Beloning van R400 00 uitgeloof vir inligting oor Oos-Rand-moorde · 49 min16 September 2026: Kenners sê die polisie moes beter kommunikeer nadat die eerste liggame aan die Oos-Rand gevind is. Uitspraak waarskynlik vanoggend gelewer in die ANC se saak…
- Monitor: Kommer dat reeksmoordenaar aan Oos-Rand bedrywig is · 49 min15 September 2026: 'n Saak van strafbare manslag geopen ná die grubotsing in die Sentraal Karoo waarin 21 mense dood is. Kommer dat 'n reeksmoordenaar aan Gauteng se Oos-Rand…
- Monitor: Polisie ondersoek moord op vier vroue in Kemptonpark afgelope twee maande · 49 min14 September 2026: Die polisie ondersoek 'n moontlike verband tussen die moord op vier vroue van Kemptonpark die afgelope twee maande. Minister Pemmy Majodina word by die…
- Monitor: W-Kaap regering gryp in om watertoevoer in Beaufort-Wes te herstel · 48 min11 September 2026: Die Wes-Kaapse regering gryp in om watertoevoer in Beaufort-Wes te herstel. Minister Pemmy Majodina is in die sop oor haar kru taal by 'n…
- Monitor: Klopjagte by skole in Gauteng het verbode items aan die lig gebring · 50 min10 September 2026: Verskeie instansies word gevra om die dood van die polisiehond, Sky, te ondersoek. Gauteng se owerhede voer klopjagte op skole uit om dwelms, bendebedrywighede…
- Monitor: Rooivleisbedryf kry toegang tot Egiptiese mark · 49 min9 September 2026: Die ontsnapping van 'n gevangene uit die Rooigrond-tronk in Noordwes maak opslae. Die rooivleisbedryf kry toegang tot die Egiptiese mark. Die ANC verduidelik…
- Monitor: Beaufort-Wes maak staat op watertenks nadat hoofwaterpyplyn beskadig is in fratsvloed · 46 min8 September 2026: Boere is versigtig optimisties oor skorsing van Onderstepoort Biologiese Produkte se waarnemende uitvoerende hoof. Beaufort-Wes in die Sentraal Karoo het steeds…


