Avsnittsbeskrivning
Die aankondiging van die Britse akteur Robert Pattinson as die nuwe James Bond lok wyd uiteenlopende reaksies. Hy neem die ikoniese 007-rol by Daniel Craig oor in die volgende Bond-rolprent. Die bekende Suid-Afrikaanse rolprentresensent Leon van Nierop het sy reaksie op Pattinson se aanstelling só aan Kosmos 94.1 Nuus opgesom:
Webbplats: iono.fm

