About this podcast
Kry die nuus soos dit breek.
Episodes
The newest 20 of 150 episodes
- JD Vance 'nie haastig' om as VSA-president te staan · 1 minVisepresident JD Vance van Amerika gaan êrens in volgende jaar besluit of hy in 2028 vir president gaan staan. ʼn Onlangse YouGov/Economist-peiling wat voor die…
- Mikro-kwalifikasies 'kan die jeug bevoordeel' · 1 minDeelnemers aan die Namibiese Kwalifikasie-owerheid se konsultasie oor die Nasionale Beleid oor Mikro-kwalifikasies het kommer uitgespreek oor die implementering daarvan, veral…
- Net 5 uit 34 streeks- en plaaslike owerhede verskaf openbare inligting · 1 min'n Nuwe verslag van die Instituut vir Openbare Beleids-navorsing, getiteld Transparency at Risk, wek kommer oor deursigtigheid en toegang tot openbare inligting by streeks- en…
- Laat veeveilings toe, en water soek vir vee, vra Venaani · 1 minPDM-president McHenry Venaani doen ’n beroep op die regering om die beweging van diere toe te laat en veeveilings dringend, al is dit net gedeeltelik, te heropen om boere te help…
- Welwitschias XV, sewesspan bekend vir Recklessbear Barbarians · 1 minDie Namibië Rugby-unie het die Welwitschias se 15-tal- en sewesrugby-spanne aangekondig wat môre en Vrydag teen die Recklessbear Barbarians by die Hage Geingob-stadion in…
- Pas geslagsgelykheid-beleide oral toe, vra aktiviste · 1 minGeslagsaktiviste doen ’n beroep op ’n verskuiwing vanaf politieke kwotas en dring daarop aan dat beleide oor geslagsgelykheid in openbare instellings, die privaatsektor en…
- Rassie glo Ierland se Prendergast sal Saterdag speel · 1 minRugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus glo 'n tegniese punt sal sorg dat die Ierse losskakel Sam Prendergast Saterdag sal kan speel in die Nasieskampioenskaps-wedstryd teen…
- Brexit het Brittanje nie gehelp, sê Burnham · 1 minEerste minister Andy Burnham sê Brittanje moet sy verhouding met die Europese Unie herstel en erken Brexit het nie aan beloftes voldoen nie. Brittanje het sy bande met die EU…
- Slaan toe op roekelose bestuur, eis SA parlement · 1 minDie parlementêre portefeuljekomitee oor Vervoer eis dringende stappe om padsterftes te beperk voor die feestyd, insluitend verpligte tronkstraf en finansiële aanspreeklikheid vir…
- Politieke geskil in Outapi oor straatverkoper-tariewe · 1 minDie uitvoerende hoof van die Outapi-dorpsraad, Nashilongo Ananias, veroordeel ’n plaaslike raadslid omdat hy na bewering straatverkopers aangehits het om nuwe tariewe te verwerp…
- Rugby: Wêreldrugby ondersoek Rassie se opmerkings oor dubbelstandaarde · 1 minWêreldrugby gaan Springbok-afrigter Rassie Erasmus se opmerkings oor die hantering van Suid-Afrika se naelskraapse Nasieskampioenskaps-nederlaag teen Frankryk bekyk. Die…
- Gemengde reaksies oor Robert Pattinson as nuwe James Bond · 2 minDie aankondiging van die Britse akteur Robert Pattinson as die nuwe James Bond lok wyd uiteenlopende reaksies. Hy neem die ikoniese 007-rol by Daniel Craig oor in die volgende…
- Ramaphosa kritiseer Amerikaanse beleid teen SA wat op waninligting gegrond is · 1 minDie Suid Afrikaanse president Cyril Ramaphosa sê dis jammer sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, se geloof in 'n wit volksmoord, wat wyd in twyfel getrek word, onderstreep…
- Twyfel oor Namibia Air se beplande bekendstelling · 1 minNamibia Air is in 'n wedloop teen tyd, met minder as twee weke oor voor sy beplande bekendstelling in die eerste week van Desember. Daar is toenemende vrae oor of die nuwe…
- Polisie weerlê bewerings oor noodlottige Havana-skietvoorval · 1 minDie Namibiese polisie se woordvoerder, adjunkkommissaris Kauna Shikwambi, het bewerings op sosiale media oor die noodlottige skietvoorval by die Havana-vierrigtingstop in…
- Vyf EU-lande gaan van volgende jaar af afgekeurde asielsoekers na Rwanda deporteer · 1 minDuitsland, Oostenryk, Nederland, Denemarke en Griekeland het planne aangekondig om die Europese Unie se eerste “terugstuur-sentrum” in Rwanda te vestig. Dis ʼn poging om onwettige…
- Zambezi-streekraad stel nuwe vyfjaarplan bekend · 1 minDie Zambezi-streekraad het ’n nuwe vyfjaar-strategiese plan en Kliëntedienshandves bekend gestel om ontwikkelingsprioriteite, deursigtigheid en aanspreeklikheid te bevorder…
- Masemola veroordeel jongste massaskietvoorvalle · 1 minDie Suid Afrikaanse nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, beskryf die voortslepende massa-skietvoorvalle as onaanvaarbaar. Suid-Afrika het vanjaar 14 groot…
- Sintana Energy begin op Namibiese Effektebeurs verhandel · 1 minDie Kanadese energiemaatskappy Sintana Energy het sy debuut op die Namibiese Effektebeurs se ontwikkelingskapitaalbord gemaak, met sy aandeel wat op die eerste verhandelingsdag…
- Ramaphosa: SA moet KI vervaardig, nie net gebruik nie · 1 minPresident Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Afrika moet vervaardigers en vernuwers van kunsmatige intelligensie word eerder as net verbruikers van tegnologie wat elders ontwikkel…








